Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

69 on Sarel Cilliers

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Janita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir 69 on Sarel Cilliers
Netheid
4.4/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lezandra S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandra S

Baie lekker geslaap.

Baie netjiese en skoon plekkie en gemaklik. Ons sal vir seker weer daar bespreek. Ons was mooi en vriendelik verwelkom.

Anke D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D

Awesome!

Fantastiese verblyf, vriendelike gasvrou.

69 on Sarel Cilliers se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie!
Ek is baie bly julle het lekker gebly!
Was lekker om julle as gaste te hê!

69 on Sarel Cilliers
Jacqueline W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W

Baie lekker gerieflik vir 'n oornag.

Dankie vir die ekstra moeite en lekker blyplek.

Andre V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie rustige omgewing en kon lekker uitrus vir die langpad.

Gasvry, vriendelik.

Leon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Rustig, netjies en veilig.

Ons het baie lekker in die oulike netjiese plekkie gebly.

Lize M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Rustig en gerieflik.

Baie lekker gebly. Sal voorstel hul sit 'n waaier in die kamer, dit was ongelooflik warm.

Christine M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

All you need for an overnight stay.

Very pleasant overnight stay. Clean and neat.

Rita S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita S

Kroonstad was very cold at night so we appreciated the gas heater in the room!

Lovely for a night stopover, all you need.

Elize D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D

Gerieflik.

Die kamer is baie netjies en geleë naby die winkelsentrum. Ek sal in die somer inboek, want die kamer is baie koud in die winter. Ek sal voorstel dat 'n TV in die kamer geplaas word.

69 on Sarel Cilliers se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit baie.
Kroonstad is maar baie koud in die winter en so ook die huis a.g.v. die grasdak.

69 on Sarel Cilliers
Dinkies P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dinkies P

Voldoen aan gemiddelde vereiste.

Ongelukkig geen TV of kaste vir klere nie en slegs stort met gordyn. Het wel heerlik en warm geslaap.

Antonie W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Antonie W

Sal nie weer hier oorbly.

Behoort nie gelys te word nie. Moeë reisigers sal nie stilte, of veilige parkering, of 'n warm stort hier kan verwag nie. Ons het nie eers die gasvrou ontmoet nie, en daar was nie ingeloer of bevestiging van ons gerief nie. Emmer met gate in die bodem sal beter werk as die stort wat daar beskikbaar is. Aan die positiewe kant, die kamer was netjies en skoon, en die bed baie gemaklik.

Cecilia M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia M

That was the best service, keep it up.

Keep up the good work. Will come back again. Thanks again.

Ann R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann R

Comfortable, clean and quiet in a garden setting.

Easy to find from N1 turnoff. Was welcomed by hostess Janita. Neat, clean, perfect for a short stay. The kitchen facilities are good, the shower's great, hot water. Bed was super comfortable. WiFi was good. Would definitely book again.

Braam V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V

Was lekker en warm.

Als baie goed en mooi, die warm water in die stort kan dalk meer druk kry. Hy loop bitter stadig.

Drikus G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus G

Goeie waarde vir geld!

Lekker gebly. Die bed slaap nie so lekker nie, maar dit is 'n goeie waarde vir geld!

Rika S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rika S

Nie so goed as wat ek gedink het nie.

Omdat ons op 'n begroting is moes ons 69 on Sarel Cilliers kies, maar dit maak nie saak hóé goedkoop of duur 'n plek is nie, 'n stortgordyn is 'n "no no"!

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Heleen V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Heleen V

Nie aan te beveel nie.

Die plek kort 'n opknap. Die bed is vreeslik ongemaklik en afgeleef.

69 on Sarel Cilliers se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Dit word baie waardeer.
Daar is reeds aandag gegee aan die bed.

69 on Sarel Cilliers
Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Lekker gebly.

Laat daar aangekom na kwaai reën, lekker gebly maar weer vroeg in die pad gewees. Waarde vir geld.

69 on Sarel Cilliers se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

69 on Sarel Cilliers
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers 69, Panorama, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd1ccaaeb7deb2f36d40e3bd121ba7644174dbd72206d937a3f666e2fdcad8ef8f9586a485153b4bed9c8bafc919211cd862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 69 Sarel Cilliers Panorama 9500 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -27.670427757001 27.25094520164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang