69 on Sarel Cilliers
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Janita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Lawrence N - Sep 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Lezandra S - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Anke D - Aug 2024
Algehele gradering
Awesome!
69 on Sarel Cilliers se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie!
Ek is baie bly julle het lekker gebly!
Was lekker om julle as gaste te hê!
Jacqueline W - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gerieflik vir 'n oornag.
Andre V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en kon lekker uitrus vir die langpad.
Leon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies en veilig.
Lize M - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Christine M - Jun 2024
Algehele gradering
All you need for an overnight stay.
Elanie S - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker uitgerus.
69 on Sarel Cilliers se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering!
Rita S - Jul 2024
Algehele gradering
Kroonstad was very cold at night so we appreciated the gas heater in the room!
Elize D - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
69 on Sarel Cilliers se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit baie.
Kroonstad is maar baie koud in die winter en so ook die huis a.g.v. die grasdak.
Dinkies P - Jun 2024
Algehele gradering
Voldoen aan gemiddelde vereiste.
Antonie W - Aug 2024
Algehele gradering
Sal nie weer hier oorbly.
69 on Sarel Cilliers se terugvoer
Ek stem glad nie saam met die resensie nie.
Ek voel dit is heel onvanpas.
Ons het met mekaar gekommunikeer op die foon en ek het gevra julle moet my laat weet as julle iets benodig.
Ek voel my kinders mag in hulle eie huis speel en lag; voel 8 uur is nie onvanpaste tyd om rustig te raak nie.
Cecilia M - Sep 2023
Algehele gradering
That was the best service, keep it up.
Ann R - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean and quiet in a garden setting.
Braam V - Jul 2023
Algehele gradering
Was lekker en warm.
Drikus G - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Rika S - Aug 2023
Algehele gradering
Nie so goed as wat ek gedink het nie.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Heleen V - Des 2023
Algehele gradering
Nie aan te beveel nie.
69 on Sarel Cilliers se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Dit word baie waardeer.
Daar is reeds aandag gegee aan die bed.
Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
69 on Sarel Cilliers se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Cilliers 69, Panorama, Kroonstad, 9500, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang