Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

69 on Sarel Cilliers

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Lezandra S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker geslaap. Baie netjiese en skoon plekkie en gemaklik. Ons sal vir seker weer daar bespreek. Ons was mooi en vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome! Fantastiese verblyf, vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janita
69 on Sarel Cilliers
Baie dankie vir die goeie resensie! Ek is baie bly julle het lekker gebly! Was lekker om julle as gaste te hê!

Jacqueline W
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie lekker gerieflik vir 'n oornag. Dankie vir die ekstra moeite en lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie rustige omgewing en kon lekker uitrus vir die langpad. Gasvry, vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, netjies en veilig. Ons het baie lekker in die oulike netjiese plekkie gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en gerieflik. Baie lekker gebly. Sal voorstel hul sit 'n waaier in die kamer, dit was ongelooflik warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

All you need for an overnight stay. Very pleasant overnight stay. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Kroonstad was very cold at night so we appreciated the gas heater in the room! Lovely for a night stopover, all you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2024

Gerieflik. Die kamer is baie netjies en geleë naby die winkelsentrum. Ek sal in die somer inboek, want die kamer is baie koud in die winter. Ek sal voorstel dat 'n TV in die kamer geplaas word.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Janita
69 on Sarel Cilliers
Baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit baie. Kroonstad is maar baie koud in die winter en so ook die huis a.g.v. die grasdak.

Dinkies P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jun 2024

Voldoen aan gemiddelde vereiste. Ongelukkig geen TV of kaste vir klere nie en slegs stort met gordyn. Het wel heerlik en warm geslaap.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Janita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers 69, Panorama, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd1ccaaeb7deb2f36d40e3bd121ba7644174dbd72206d937a3f666e2fdcad8ef8f9586a485153b4bed9c8bafc919211cd862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 69 Sarel Cilliers Panorama 9500 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -27.670427757001 27.25094520164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang