Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

69 on Sarel Cilliers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers 69, Panorama, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Huis is 'n knus selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Panorama, Kroonstad. Dis ideaal vir oornaggaste en sakereisigers.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n spieëltafel en 'n dubbelbed met gehaltelinne. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, broodrooster, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 2. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n privaat binnehof met braaigeriewe. Huis is naby plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Lezandra S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker geslaap. Baie netjiese en skoon plekkie en gemaklik. Ons sal vir seker weer daar bespreek. Ons was mooi en vriendelik verwelkom.
Sep 2024
Anke D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Fantastiese verblyf, vriendelike gasvrou.
Aug 2024
Jacqueline W
5.0
Baie lekker gerieflik vir 'n oornag. Dankie vir die ekstra moeite en lekker blyplek.
Mei 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige omgewing en kon lekker uitrus vir die langpad. Gasvry, vriendelik.
Mei 2024
Leon D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies en veilig. Ons het baie lekker in die oulike netjiese plekkie gebly.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Janita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sarel Cilliers 69, Panorama, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink 69 on Sarel Cilliers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers 69, Panorama, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd1ccaaeb7deb2f36d40e3bd121ba7644174dbd72206d937a3f666e2fdcad8ef8f9586a485153b4bed9c8bafc919211cd862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 69 Sarel Cilliers Panorama 9500 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -27.670427757001 27.25094520164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang