Huisamen
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Mrt 2025 tot 6 Apr 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patrys-weg 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Huisamen is in die pragtige Struisbaai, 'n kusdorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspanne wegbreek naby die see soek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, gemaklike sitplek en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, lugbraaier en mikrogolfoond. Dit sluit ook 'n TV met DStv in.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die parkeerarea is groot genoeg vir jou boot.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Patrys-weg 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Huisamen het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patrys-weg 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap