Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie-By-Die-See

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Schalk Knoetze K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Paasnaweek wegbreek. Hierdie is 'n pragtige huis in die middel van al die mooi strande in die omgewing. Ruis Noord en jy kry Scottburgh, ruis Suid en Margate wag vir jou. Die huis self het 'n groot oop stoep met glas vensters. Pragtige skoon swembad. Die kombuis is goed ingerig vir wat ook al jy beplan. Veilige parkering. .Julle sal my beslis weer sien. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Pragtige uitsig. Lekker huis met ’n uitstekende uitsig. Die swembad en kuierarea is ’n wenner.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Very neat and clean house with lovely entertainment area and swimming pool. Kitchen is well stocked and has good appliances. Main bedroom is very spacious with lovely bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mbali S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

It was great, really enjoyed. The only challenge is the water issue but everything else was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2021

Glad nie wat ons verwag het nie, nie aanbeveel vir bejaardes nie. Water baie groot probleem, op en af teen die opdraand, op 81 het ek maar gesukkel, geen gaslampe as die krag uit is, moes vra om ligte aan en af te skakel, kon nie skakelaars kry nie, sal nie weer gaan nie, meer verwag vir wat ons betaal het, fotos wys nie regte ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ilse S
Lang verblyf
5.0
Jan 2020

Ons het vreeslik lekker gekuier en dis n pragtige en goed toegeruste huis. Baie netjiese en skoon huis. Het vreeslik lekker gekuier en dis n pragtige en goed toegeruste huis. Sal die huis by enige iemand aanbeveel. Die eienaar is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2020

Baie lekker gebly, maar advertensie is bietjie misleidend in dat daar nie trappe is nie. Ek het spesifiek gevra omdat my 88-jarige moeder saamgereis het, maar daar is 'n stewige opdraande van die parkeerarea tot by die huis. Andersins baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Huisie-By-Die-See
Goeie middag Diane. Jy het ongelukkig nie vooraf gevra nie, baie mense vra en ek antwoord hulle gerus, en ook dat dit nie rolstoel vriendelik is nie. En toe julle hier aangekom het het ons voorgestel dat julle die kar bo kan stop sodat sy uit kan klim. Jammer vir enige ongerief. Baie bly julle het die verblyf geniet.

Zandi M
1 nag Saam met vriende
3.4
Jun 2019

Nice. A perfect place to stay with friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodgrange-laan 965, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJSqPbxh6FEfl643tOw5IV0cvIdojC3xpwJvmdDa6RJy1gud6Dz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 965 Woodgrange Avenue Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.591262975431 30.560538875428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang