Huisie by die see
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Angie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Annemarie V - Feb 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik lekker.
Bennie D - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig netjies.
Huisie by die see se terugvoer
Hi Bennie, dit was 'n plesier om jou te huisves - dankie dat jy die plek so skoon en netjies gelos het. Hoop ons sien jou weer !
Elmien N - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Mooiste uitsig.
Huisie by die see se terugvoer
Hi Elmien - ons was bietjie in die straat, maar ons is bly julle het julle kuier by ons geniet! Danabaai is 'n 'hidden gem', mooi loop, glo ons sien julle weer!
Martie V - Feb 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daarnatoe gaan.
Huisie by die see se terugvoer
Dankie Martie
Dankie dat julle die woonstel so netjies gelos het! Glo julle het Mosselbaai geniet - veilige reis, hoop ons sien julle weer.
Groete
Piet & Angie
Huisie by die See
Wanda Olivier O - Feb 2023
Algehele gradering
Asemrowend, gerusstellend, gerieflik.
Huisie by die see se terugvoer
Dankie Wanda, so bly jul het jul kuier hier geniet ! Hoop ons sien jul vinnig weer - mooi loop en veilig wees !
Sakkie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies ,skoon , pratige uitsig.
Huisie by die see se terugvoer
Baie dankie Sakkie, dit was gaaf om jul te ontmoet. Dankie ook dat jul ons plekkie so mooi skoon gelos het. Groete en mooi loop tot ons weer sien.
Angie Gomes
Huisie by die See
Ronel L - Okt 2022
Algehele gradering
Paradys op aarde, pragtige uitsig. Hoogs aanbeveelbaar. Sal beslis weer gaan.
Jeanne F - Jul 2022
Algehele gradering
Uitsonderlik asemrowend.
Huisie by die see se terugvoer
Dit was 'n plesier om jul te hier te ontvang. Ons is bly dat jul ons uitsig so geniet het, dit is iets spesiaal.
Baie dankie dat jul ons plekkie so mooi skoon gelos het. Ons hoop ons sien jul vinnig weer.
Liezl J - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Huisie by die see se terugvoer
Hi Liezl, Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te ontmoet. So bly jul het Dolfyne gesien, nou moet jul net in die winter kom kuier om die walvisse hier voor ons te sien! Mooi loop en groete,
Piet & Angie Gomes
Huisie by die See
Hester P - Mrt 2020
Algehele gradering
Kry meer as wat jy verwag.
Huisie by die see se terugvoer
Dankie Hester.
Dit was 'n plesier on julle hier te hê.
Dit is belangrik vir ons dat gaste tuis en gerieflik moet wees. Dankie ook dat julle woonstel so netjies en skoon gelos het.
Mooi loop tot ons julle weer sien.
Philip P - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en baie baie mooi see-uitsig.
Huisie by die see se terugvoer
Dankie Philip,
Dit was n plesier om jul daar te hê! Sien uit om jul weer te huisves, mooi loop.
Groete,
Piet & Angie Gomes
Huisie by die See
Annemie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Verblyf was skoon en netjies.
Rene I - Jan 2018
Algehele gradering
Lieflike uitsig met alles wat jy nodig het teen 'n bekostigbare tarief.
Lees meerAndre S - Des 2016
Algehele gradering
Elke oomblik daar het ons geniet sal weer gaan kuier.
Huisie by die see se terugvoer
Dankie Andre!
Dit was 'n plesier om jul hier te hê - dit is lekker om te weet jul het die kuier hier geniet! Voorspoed vir die lewe saam.
Groete
Piet & Angie Gomes
Alwyn V - Mrt 2016
Algehele gradering
Silwerskoon en gerieflik, ons sal weer daar wil bly.
Nicolien V - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlike rustige stil omgewing en lieflike uitsig.
Huisie by die see se terugvoer
Middag
Dankie vir die terugvoer, op die web tuiste se ons dat bad handdoeke op versoek voorsien word - maar ons hoor jou! Sal dit ook noem as ons kwotasie uitgestuur.
Groete ~
'Till we meet again'
Piet & Angie Gomes
Huisie By Die See
Chris B - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Huisie by die see se terugvoer
Baie dankie dit was vir ons 'n plesier om jul hier te he ! Huisie by die See moet vir ons gaste voel of hul by die huis is!
Groete
Piet
Engelie V - Okt 2015
Algehele gradering
'n Perfekte vakansiehuisie. Ongelooflik!
Huisie by die see se terugvoer
Dit was ons plesier om julle hier te he ! Dit is vir ons belangrik dat ons gaste kry wat ons adverteer en wat hul voor betaal. Ons trots is om seker te maak dat alles skoon en netjies is vir ons gaste.
Huisie by die See moet vir jul 'huis' wees terwyl jul hier by ons kuier !
Hoop ons sien jul weer eendag ... met die nuwe baba !
Venessa V - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlike, rustige en baie netjiese verblyf. Definitief aan te beveel.
Paul V - Feb 2015
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Wilna W - Nov 2014
Algehele gradering
Lekker wegbreek!
Riana K - Sep 2014
Algehele gradering
BAIE netjies, goed toegerus en uitstekende uitsig oor die see - uit al die vertrekke!
Gina O - Mrt 2014
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Modesta W - Apr 2014
Algehele gradering
Lekke!
Werner V - Jan 2014
Algehele gradering
Heerlik vakansie gehou, met 'n wonderlike uitsig oor die see.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Humiflorastraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang