Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie by die see

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Annemarie V
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Onvergeetlik lekker. Angie het beslis bygedra daartoe dat ons verblyf onvergeetlik was. Ons het baie lekker gekuier. Dit was stil en privaat, en daar is alles wat jy nodig het in die woonstel. En jy sien werklik die see uit elke vertrek, behalwe die badkamer! Ons sal beslis weer daar gaan oorbly. As ek fotos kon plaas, het ek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Rustig, veilig netjies. Baie rustig. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Huisie by die see
Hi Bennie, dit was 'n plesier om jou te huisves - dankie dat jy die plek so skoon en netjies gelos het. Hoop ons sien jou weer !

Elmien N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlik gekuier. Mooiste uitsig. Pragtige plek, pragtige uitsig. Ek is mal oor die natuur, bokkies en voëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Huisie by die see
Hi Elmien - ons was bietjie in die straat, maar ons is bly julle het julle kuier by ons geniet! Danabaai is 'n 'hidden gem', mooi loop, glo ons sien julle weer!

Martie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Sal beslis weer daarnatoe gaan. Baie lekker. Uitsig en rustigheid pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Huisie by die see
Dankie Martie Dankie dat julle die woonstel so netjies gelos het! Glo julle het Mosselbaai geniet - veilige reis, hoop ons sien julle weer. Groete Piet & Angie Huisie by die See

Wanda Olivier O
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Asemrowend, gerusstellend, gerieflik. Angie het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Hulle gaan ons beslis weer sien. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Huisie by die see
Dankie Wanda, so bly jul het jul kuier hier geniet ! Hoop ons sien jul vinnig weer - mooi loop en veilig wees !

Sakkie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Netjies ,skoon , pratige uitsig. Ons het 'n wonderlike rustyd gehad by Huisie by die see. Paragtige uitsig. Baie dankie. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Huisie by die see
Baie dankie Sakkie, dit was gaaf om jul te ontmoet. Dankie ook dat jul ons plekkie so mooi skoon gelos het. Groete en mooi loop tot ons weer sien. Angie Gomes Huisie by die See

Ronel L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Paradys op aarde, pragtige uitsig. Hoogs aanbeveelbaar. Sal beslis weer gaan. Uiters netjiese, privaat verblyf met alles wat jy nodig het en meer. Behalwe vir mooiste uitsig, het ons besoek ontvang van bokkies, tarentale en patrysies. Beddens slaap wonderlik en braai werk goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Uitsonderlik asemrowend. Huisie by die see ruik vars en is skoner as skoon. Die beddens en kussings is baie gemaklik. Tannie Angie, die vriendelike gasvrou, het heerlike pragtige winters lakens opgesit. Die uitsig is 200% pragtig. Ons het dolfyne en 2 walvisse gesien vanaf die stoep. Ons beveel hierdie pragtige verblyf met die mooiste dekor aan vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Huisie by die see
Dit was 'n plesier om jul te hier te ontvang. Ons is bly dat jul ons uitsig so geniet het, dit is iets spesiaal. Baie dankie dat jul ons plekkie so mooi skoon gelos het. Ons hoop ons sien jul vinnig weer.

Liezl J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Fantasties. Uitstekend, elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Huisie by die see
Hi Liezl, Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te ontmoet. So bly jul het Dolfyne gesien, nou moet jul net in die winter kom kuier om die walvisse hier voor ons te sien! Mooi loop en groete, Piet & Angie Gomes Huisie by die See

Hester P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Kry meer as wat jy verwag. Pragtige skoon netjiese toegeruste blyplek met die mooiste see-uitsig. Dolfyne speel in die water. Tuin vol voëltjies en gasvrye mense en dan kan sterre ook nog gesien word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Huisie by die see
Dankie Hester. Dit was 'n plesier on julle hier te hê. Dit is belangrik vir ons dat gaste tuis en gerieflik moet wees. Dankie ook dat julle woonstel so netjies en skoon gelos het. Mooi loop tot ons julle weer sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humiflorastraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwZmJiZjQ0LTYyYTYtNDg3ZS1hNTUwLWRlZWE2MjQxYWZmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 20 Humiflora Street Danabaai 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.203997865133 22.037441208152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang