Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie by die see

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humiflorastraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Huisie by die see is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat onder die hoofhuis geleë is. Dit het sy eie ingang en parkeerplek binne die eiendom. Met 'n 200% see-uitsig vanaf beide slaapkamers, sitkamer en kombuis en braai-area, met wonderlike sonsondergange gedurende die somermaande.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 driekwartbeddens, alle linne word voorsien. Kinders onder 12 onder volwasse toesig.

Aparte badkamer met 'n stort, bad en toilet, badhanddoeke op reëling, bring asseblief jou eie strandhanddoeke.

Goed toegeruste kombuis met 'n vierplaatstoof en oond, mikrogolfoond en yskas, die sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Buitebraai met 'n tafel en stoele.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Huisie by die see
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Humiflorastraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huisie by die see het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humiflorastraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwZmJiZjQ0LTYyYTYtNDg3ZS1hNTUwLWRlZWE2MjQxYWZmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 20 Humiflora Street Danabaai 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.203997865133 22.037441208152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang