Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie Ommie Hoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Hendrik G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Tops. Baie lekker gebly. Wonderlike tyd gehad met gasvryheid uit die boonste rakke. Eenheid is baie gerieflik, netjies en veilig. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randolf J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustige veilige verblyf. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie stil en rustig. Amanda en Gert was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize O
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2023

Baie gemaklik geslaap, vriendelik ontvang. Baie geskik gewees vir die nag se oorslaap op my sakereis. Vriendelike ontvangs en skoon en gerieflieke kamer met netjiese badkamer. Lekker gekuier. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Terance F
1 nag Besigheidsreis
4.2
Aug 2023

A pleasant reception from the host and her partner helped to make this a pleasant stay. The room, toilet and and shower, and the kitchen is well equipped for the cost.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerbrecht M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Pragtige huis in mooi Karoodorp. Ons het lekker gekuier in Uniondale, sal weer kom kuier in julle mooi dorp en pragtige huis. Gemaklike goed toegeruste kamer met volle badkamer. Vriendelike gasvrou en gasheer – bederf met waatlemoen op warm Karoomiddag. Heerlike aandete geniet van restaurant geleë oorkant die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Redelik. Stort se vloerteëls baie glad en gevaarlik vir ouer mense. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ilze W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Ongelooflik lekker gekuier, vriendelik, gasvryheid was ongelooflik. Ek sal hierdie gastehuis vir enige persoon aan beveel, ons het sommer dadelik welkom gevoel. Ons het so lekker gesels en gekuier, Pragtige kamers, netjies skoon en privaat. Ons beddens het almal elektriese komberse gehad, dit het baie gehelp met die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louie E
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2021

It is simple and adquate with a friendly host. We were only there for one night and the accomodation suited our needs adequately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 32, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkMfxccbaBInT768vl12Cd9GtX2HrJh7HsmXs5mOxvvifCzNKON?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 32 Voortrekker Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.65519141762 23.128774166107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang