Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie Ommie Hoek

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 32, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Huisie Ommie Hoek is 'n volledig gemeubileerde 2 slaapkamer vrystaande kothuis langs 'n stil systraat van die hoofstraat van Uniondale af. Uniondale is 'n klein plattelandse dorpie in die Wes-Kaapprovinsie by die westelike ingange van die Baviaanskloof en die Langkloof, en die noordelike ingang na Prins Alfred se pas.

Verblyf beskik oor 'n volledige badkamer met bad en stort, 'n leefarea met DStv, en 'n volledig toegeruste kombuis is beskikbaar. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababed. Die tweede slaapkamer het 3 of 4 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Aandetebesprekings kan op versoek gereël word. Ander etes beskikbaar op versoek.

Die skilderagtige Prins Alfredpas verbind die Klein Karoo met Plettenbergbaai en Knysna in die Tsitsikama. Uniondale is ongeveer 1 uur se ry vanaf George of Oudtshoorn, en 2 uur se ry vanaf Graaff Reinett langs die N9. Afgesien van talle skilderagtige ritte, spog Uniondale met talle pragtige ou geboue, verskeie eetplekke, 'n ou Engelse fort uit die Anglo-Boereoorlog en 'n 9 putjie-gholfbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Huisie Ommie Hoek
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 32, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huisie Ommie Hoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 32, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkMfxccbaBInT768vl12Cd9GtX2HrJh7HsmXs5mOxvvifCzNKON?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 32 Voortrekker Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.65519141762 23.128774166107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang