Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie op die Koppie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Lesley C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Absolutely fabulous! Had a great time. It was a fantastic house, well provided for whatever our needs were. The area was quite and peaceful, all round a good location, and security was great. Well done to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beautiful views and a very relaxing aura. Best place to unwind and take in the gorgeous coastal views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Fantastic and always very joyous. It is a wonderful place if you are looking for some peace and serenity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasties. Die Kuier by Huisie op die Koppie was fantasties, baie goeie ligging en sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Baie lekker en rustig. Baie lekker om daar te wees. Stil en uit die geraas van die besige dorp.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Minnie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Gerieflike vakansiehuis met 'n binnebraaioptie, naby die strand en wandelpaadjies. Alles wat ons nodig gehad het, en ons het gelukkig toiletpapier, handwas seep, opwasseep en skoonmaakmiddels saam geneem. Sal darem gaaf wees as die eienaar skoonmaakmiddels sou voorsien. Mens is gewoon aan opwas, afdroog en wegpak. Ons het ook verkies om ons eie braairooster te gebruik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Huisie op die Koppie
Soos in die advertensie is hierdie 'n self-catering woning en ongelukkig kan ons nie hierdie los nie, want soms word daar vreeslik gemors met die middels en word dit weg gedra.

Wikus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Altyd lekker. Weer terug by Anel en weer diens uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Huisie op die Koppie
Baie bly julle het dit geniet!!!

Marthino M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Rustige wegbreek. Lekker stil en rustige area, die huisie het alles wat mens nodig het. Stapafstand na die see. Lekker stoep met see-uitsig. My vrou en kinders het dit geniet. Ek sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Huisie op die Koppie
Ek is so bly julle het dit geniet ek het julle mooi fotos gesien en kon sien julle geniet elke oomblik. Dankie vir die mooi terugvoer.

Lovin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Great little Get Away. It's big enough and small enough in one go. Enjoyed the little nook where morning coffee with a view ia great. It rained whilst we were there, so the indoor braai was heaven sent in a loadshedding nightmare. Awesome for a quick midweek getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Huisie op die Koppie
So glad you enjoyed it. Yes, you had quite a nightmare - as loadshedding was even the problem but a huge breakdown of the electricity. Just glad you had such a positive attitude and made the best of the weekend. It's nice to have guest like that.

Gail A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Very pleasant. This place is value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouchestraat 2, Franskraal, Gansbaai, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcusVCK4cNWotux71jVIsHSyXbf8uxB1DEqjnlhppvR1kt5qwNa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5) 36 5 1 5 2 Fouche Street Franskraal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.610007 19.383693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang