Huisie op die Koppie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Lesley C - Sep 2024
Algehele gradering
Absolutely fabulous! Had a great time.
Brandon E - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful views and a very relaxing aura.
Gail A - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic and always very joyous.
Marius S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Richard V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Minnie B - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike vakansiehuis met 'n binnebraaioptie, naby die strand en wandelpaadjies.
Huisie op die Koppie se terugvoer
Soos in die advertensie is hierdie 'n self-catering woning en ongelukkig kan ons nie hierdie los nie, want soms word daar vreeslik gemors met die middels en word dit weg gedra.
Wikus V - Okt 2023
Algehele gradering
Altyd lekker.
Huisie op die Koppie se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet!!!
Marthino M - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Huisie op die Koppie se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet ek het julle mooi fotos gesien en kon sien julle geniet elke oomblik. Dankie vir die mooi terugvoer.
Lovin C - Mei 2023
Algehele gradering
Great little Get Away.
Huisie op die Koppie se terugvoer
So glad you enjoyed it. Yes, you had quite a nightmare - as loadshedding was even the problem but a huge breakdown of the electricity. Just glad you had such a positive attitude and made the best of the weekend. It's nice to have guest like that.
Gail A - Sep 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Annelie L - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflik, rustig en alles wat jy nodig het.
Ilze B - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Etienne D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie dankie.
Peter J - Apr 2022
Algehele gradering
Nice and quiet.
Huisie op die Koppie se terugvoer
Glad you enjoyed you're time and rest. Yes the cockroaches is currently a pest in the area and like I told you we spray the house every time after guest leave and once a month getting pest control. Coming this week again. Glad you enjoyed you're time.
Gail A - Okt 2022
Algehele gradering
Warm and welcoming.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Gail A - Okt 2021
Algehele gradering
Comfortable and cosy.
Gail A - Feb 2021
Algehele gradering
It was a great house for me and my family. I love the peace and serenity.
Colleen L - Jan 2021
Algehele gradering
Peaceful and beautiful place to stay.
Lees meerHuisie op die Koppie se terugvoer
I am glad you enjoyed your stay. Yes, with the wide open spaces and field around the house, the mouse visits sometimes but he or she is harmless and just want to say Hi. The spiders, just close the window. I will also run away from them.
Very glad you are happy.
Nicola D - Jun 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek - Naby genoeg om die see te ruik en hoor.
Klaudius M - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Huisie op die Koppie se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet, daar is gelukkig as mens Franskraal inkom aan die linkerkant en regterkant 2 wonderlike mense wat hout verkoop, so stop liefs volgende keer by hulle en koop 'n groot sak.
Maryke K - Feb 2021
Algehele gradering
Netjiese, skoon en veilge verblyf.
Andries B - Jan 2021
Algehele gradering
Behalwe die gebrek aan direkte kontak met die gasvrou, het ons die huisie baie gerieflik en goed toegerus gevind.
Lees meerHuisie op die Koppie se terugvoer
Hierdie is 'n selfsorg eenheid en moet u u eie toiletpapier verskaf. Let daarop dat met hierdie besprekings ons net vergeet het om die aanwysings te stuur en het u my kontak nommer en whatsapp gehad omdat ons voor die tyd gesels het en kon u dus net geskakel en gevra het vir aanwysings voor aankoms. Ongelukkig woon ons nie op die dorp self nie so 'n privaatbesoek sal nie moontlik wees nie daarom kan u my enige tyd van die dag of nag skakel.
Rozaan L - Nov 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Kim D - Nov 2020
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay here in this beautiful home.
Huisie op die Koppie se terugvoer
Hi Kim so glad you enjoyed it and that the weather was in favor of a good weekend and rest. We really hope to hear of you again in the future. Thank you for the review.
Johan O - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Jacques M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en sal enige tyd weer daar bespreek.
Huisie op die Koppie se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet. Dankie vir die mooi terugvoering.
Tracy H - Sep 2020
Algehele gradering
Very relaxing.
Huisie op die Koppie se terugvoer
Hi Tracy, glad you enjoyed it.
Unfortunately, we had that but people stole the radio so the reason for not getting it again, as we have full Dstv package with radio stations and also tv has a USB port at the back.
Renske B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjiese plekkie om in te kuier. Lekker gewees.
Huisie op die Koppie se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, ek is bly julle het dit geniet.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Lukas M - Jan 2020
Algehele gradering
Huis is oor die algemeen 'n lekker kuier huis, goeie ligging met al die nodige geriewe en is bekostigbaar. Was egter baie teleurgesteld in die netheid/higiëniese toestand van beddens, badkamers en kombuisgeriewe.
Lees meerHuisie op die Koppie se terugvoer
Goeiedag
Rakende die skoonmaak dame, wat al vir 9 jaar 'n diens lewer aan ons asook aan baie ander kliente op Franskraal, kan ek verstaan dat sy ongelukkig was met die manier wat julle haar hanteer het.
Die beddegoed het beslis nie 'n muwe reuk nie, baie van ons gaste neem dit en niemand het nog ooit gekla nie en dit word gewas na elke besoek.
Soos u noem bekostigbaar geprys sodat elkeen 'n heerlike see vakansie kan geniet.
Ashwell V - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome. Cosy.
Tian L - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig en huislik.
Huisie op die Koppie se terugvoer
So bly julle het dit geniet en watter verassing toe ons verneem jou vrou het as kind ook daar gebly.
Ursula J - Mrt 2019
Algehele gradering
It was everything we hoped for as a family, like home away from home!
Tina S - Mrt 2019
Algehele gradering
Dis voorwaar 'n aangename tuiste. Goed toegerus en skoon. Veilig en rustig.
Lees meerBeverley M - Mei 2019
Algehele gradering
Was home from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Voel soos jou eie huis.
Die huis was baie verbruikersvriendelik. Sal dit aan alle vriende en familie aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Huisie op die Koppie se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. En dankie vir die terugvoering.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouchestraat 2, Franskraal, Gansbaai, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang