Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie op die Koppie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 36 resensies vir Huisie op die Koppie
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lesley C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley C

Absolutely fabulous! Had a great time.

It was a fantastic house, well provided for whatever our needs were. The area was quite and peaceful, all round a good location, and security was great. Well done to all.

Brandon E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon E

Beautiful views and a very relaxing aura.

Best place to unwind and take in the gorgeous coastal views.

Gail A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail A

Fantastic and always very joyous.

It is a wonderful place if you are looking for some peace and serenity.

Marius S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Fantasties.

Die Kuier by Huisie op die Koppie was fantasties, baie goeie ligging en sal vir seker weer daar gaan bly!

Richard V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard V

Baie lekker en rustig.

Baie lekker om daar te wees. Stil en uit die geraas van die besige dorp.

Minnie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie B

Gerieflike vakansiehuis met 'n binnebraaioptie, naby die strand en wandelpaadjies.

Alles wat ons nodig gehad het, en ons het gelukkig toiletpapier, handwas seep, opwasseep en skoonmaakmiddels saam geneem. Sal darem gaaf wees as die eienaar skoonmaakmiddels sou voorsien. Mens is gewoon aan opwas, afdroog en wegpak. Ons het ook verkies om ons eie braairooster te gebruik.

Huisie op die Koppie se terugvoer

Soos in die advertensie is hierdie 'n self-catering woning en ongelukkig kan ons nie hierdie los nie, want soms word daar vreeslik gemors met die middels en word dit weg gedra.

Huisie op die Koppie
Wikus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Altyd lekker.

Weer terug by Anel en weer diens uit die boonste rakke.

Huisie op die Koppie se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet!!!

Huisie op die Koppie
Marthino M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthino M

Rustige wegbreek.

Lekker stil en rustige area, die huisie het alles wat mens nodig het. Stapafstand na die see. Lekker stoep met see-uitsig. My vrou en kinders het dit geniet. Ek sal dit vir seker aanbeveel.

Huisie op die Koppie se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet ek het julle mooi fotos gesien en kon sien julle geniet elke oomblik. Dankie vir die mooi terugvoer.

Huisie op die Koppie
Lovin C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lovin C

Great little Get Away.

It's big enough and small enough in one go. Enjoyed the little nook where morning coffee with a view ia great. It rained whilst we were there, so the indoor braai was heaven sent in a loadshedding nightmare. Awesome for a quick midweek getaway!

Huisie op die Koppie se terugvoer

So glad you enjoyed it. Yes, you had quite a nightmare - as loadshedding was even the problem but a huge breakdown of the electricity. Just glad you had such a positive attitude and made the best of the weekend. It's nice to have guest like that.

Huisie op die Koppie
Gail A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail A

Very pleasant.

This place is value for money.

Annelie L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L

Lieflik, rustig en alles wat jy nodig het.

Heerlike verblyf, pragtige uitsig en goed ingerig. Bonus was die grasperk vir ons hondjies. Sal beslis weer bespreek.

Ilze B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B

Wonderlik.

Ons het dit baie geniet. Mooi uitsig en kan see toe stap.

Etienne D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne D

Baie dankie.

Die huis is baie rustig en ordentlik.

Peter J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J

Nice and quiet.

We had an awesome time, everything works perfectly very friendly neighbours, nice view and walk to the beach watched DStv, kids playing outside, the one bad thing is the cockroaches in the kitchen.

Huisie op die Koppie se terugvoer

Glad you enjoyed you're time and rest. Yes the cockroaches is currently a pest in the area and like I told you we spray the house every time after guest leave and once a month getting pest control. Coming this week again. Glad you enjoyed you're time.

Huisie op die Koppie
Gail A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gail A

Warm and welcoming.

The location is perfect.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gail A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail A

Comfortable and cosy.

It is always a pleasure to stay here. Family-friendly.

Gail A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail A

It was a great house for me and my family. I love the peace and serenity.

I would definitely book this house again.

Colleen L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen L

Peaceful and beautiful place to stay.

Everything is close by. The sound of the waves through the day is so calming. The little boys had lots to play with. The inside braai is definitely a bonus. The house is very spacious and the couches and bed are comfortable. The only thing is, if you're scared of some friendly creatures bring the bug spray. We had a mouse visit us, as well as a turtle and a spider or two in the bathroom. Other than that, it was a great stay!

Huisie op die Koppie se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay. Yes, with the wide open spaces and field around the house, the mouse visits sometimes but he or she is harmless and just want to say Hi. The spiders, just close the window. I will also run away from them.
Very glad you are happy.

Huisie op die Koppie
Nicola D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D

Rustige wegbreek - Naby genoeg om die see te ruik en hoor.

Huisie is lekker ingerig en dit voel soos jou eie huis. Beddens was baie gemaklik. Ons sal definitief weer kom kuier.

Klaudius M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Klaudius M

Baie lekker gewees.

Net genoeg hout bring vir vuurmaak in die koue winter.

Huisie op die Koppie se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet, daar is gelukkig as mens Franskraal inkom aan die linkerkant en regterkant 2 wonderlike mense wat hout verkoop, so stop liefs volgende keer by hulle en koop 'n groot sak.

Huisie op die Koppie
Maryke K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke K

Netjiese, skoon en veilge verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Netjiese, skoon en veilige verblyf met 'n pragtige, gedeeltelike see-uitsig. Gerieflik en nie te ver vanaf die strand geleë. Vriendelike diens. Ons gesin het die wegbreek baie geniet en sal Huisie op die Koppie aanbeveel.

Andries B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Behalwe die gebrek aan direkte kontak met die gasvrou, het ons die huisie baie gerieflik en goed toegerus gevind.

Met aankoms by die huis, moes ons weer terugry Gansbaai toe om die sleutel te gaan haal. Dit kon Anel voor die tyd vir ons gesê het. Aanwysings na die huis is ongelooflik ingewikkeld, gebruik liewer Google Maps. Verder het ons baie lekker gekuier en 'n besoekie van Anel (of van 'n verteenwoordiger) sou die ondervinding netjies afgerond het. Ten spyte hiervan sal ek weer daar gaan kuier! O ja, bring asb. jou eie toiletpapier saam!

Huisie op die Koppie se terugvoer

Hierdie is 'n selfsorg eenheid en moet u u eie toiletpapier verskaf. Let daarop dat met hierdie besprekings ons net vergeet het om die aanwysings te stuur en het u my kontak nommer en whatsapp gehad omdat ons voor die tyd gesels het en kon u dus net geskakel en gevra het vir aanwysings voor aankoms. Ongelukkig woon ons nie op die dorp self nie so 'n privaatbesoek sal nie moontlik wees nie daarom kan u my enige tyd van die dag of nag skakel.

Huisie op die Koppie
Rozaan L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozaan L

Waarde vir geld.

Baie mooi en baie netjies.

Kim D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim D

We thoroughly enjoyed our stay here in this beautiful home.

Absolutely brilliant break. Fantastic views and total tranquility. We thoroughly enjoyed our stay here is this beautiful home. Perfect location, we have really enjoyed the beach walks. Awesome weather. Really fantastic, home was equipped with all that we needed. Overall a brilliant holiday, will recommend to all my friends and family!

Huisie op die Koppie se terugvoer

Hi Kim so glad you enjoyed it and that the weather was in favor of a good weekend and rest. We really hope to hear of you again in the future. Thank you for the review.

Huisie op die Koppie
Johan O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Baie lekker gekuier.

Sien sterre.

Jacques M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Baie lekker gekuier en sal enige tyd weer daar bespreek.

Het baie lekker gekuier. Huis was skoon. Sal dit vir almal aanbeveel.

Huisie op die Koppie se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Dankie vir die mooi terugvoering.

Huisie op die Koppie
Tracy H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy H

Very relaxing.

Need radio with USB port.

Huisie op die Koppie se terugvoer

Hi Tracy, glad you enjoyed it.
Unfortunately, we had that but people stole the radio so the reason for not getting it again, as we have full Dstv package with radio stations and also tv has a USB port at the back.

Huisie op die Koppie
Renske B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renske B

Netjiese plekkie om in te kuier. Lekker gewees.

Alles wat nodig is, is in die huis. Netjies en cosy.

Huisie op die Koppie se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ek is bly julle het dit geniet.

Huisie op die Koppie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lukas M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lukas M

Huis is oor die algemeen 'n lekker kuier huis, goeie ligging met al die nodige geriewe en is bekostigbaar. Was egter baie teleurgesteld in die netheid/higiëniese toestand van beddens, badkamers en kombuisgeriewe.

Ons het gekies om die opsionele ekstra, nl. beddegoed te neem. Die beddegoed wat egter op beide die beddens oorgetrek was, was glad nie vars, gewaste beddegoed nie - dit het 'n muwwe, vuil reuk gehad. Hierdie reuk was reeds teenwoordig met die instap by die kamers! Toe ons gaan lê op die beddens, was dit duidelik dat dit die beddegoed was wat die slegte reuk afgee. Ons het dit afgetrek en toe ook ontdek dat die mattress protectors ook baie vuil was en baie beslis nie skoon gewas is nie. Die eienaar is toe gebel en sy was natuurlik baie verbaas en hou toe vol dat die beddegoed wel skoon moes wees en sê toe sy sal die persoon kontak wie die huis in stand moet hou. Sy kon haar nie onmiddellik in die hande kry nie. Dit was reeds laat aand en sy het toe gesê ons moet kyk in die kaste vir ander beddegoed - daar was ongelukkig geen skoon beddegoed nie - alles wat daar was, het muf en vuil geruik. Sy hou toe vol dat sy 'n nuwe stel beddegoed gekoop het wat op die bed gesit moes word. Ons moes toe die eerste aand op handdoeke en strandkomberse wat ons saamgebring het, slaap. Die eienaar kon toe eers die skoonmaker die volgende oggend in die hande kry. Toe die skoonmaker by ons aanklop, was dit egter 'n ontsettende onbeskofte vrou met geen ordentlike maniere of die kleinste idee van hoe 'n diensverskaffer in die gastebedryf teenoor ontevrede kliënte moet optree nie. Die beddegoed wat sy toe daar aangebring het was wel skoon, maar daar was 'n laken tekort. Dit moes ons toe, met die eienaar se toestemming, self gaan aankoop. Die eienaar het ons wel vergoed vir die laken se kostes asook die fooi vir die beddegoed-opsie. Ten opsigte van die badkamer was die stort uiters vuil - die soap scum aanpaksels tussen die teëls op beide die stortmure en -vloer was baie dik en het afgeloop teen die teëls soos die water daaroor geloop het. Dit was baie duidelik baie lanklaas ordentlik uitgeskrop. Tot die seep het nog vasgekleef op die hangmandjie. In die mikro-golf het die geroeste stukkies van die bo-kant afgeval in die melk en kos wat ons warm gemaak het. Die messegoedlaaitjie was vuil en moes ons dit eers skoonwas tesame met al die messegoed daarin. In al ons ervaring met verblyf het ons nog nooit op so 'n onversorgde bed-, badkamer en kombuis ervaar nie. Oppervlakkig was die huis netjies, maar dit was baie duidelik dat 'n goeie skoonmaak en skrop in die huis lanklaas plaasgevind het. Die los matte, veral die grootte op die stoep, was ook vuil. Ek stel voor dat die eienaar 'n ander skoonmaakdiens aanstel en beslis meer gereeld self kom inspeksie hou van die huis wat sy as vakansiehuis uithuur teen betaling.

Huisie op die Koppie se terugvoer

Goeiedag
Rakende die skoonmaak dame, wat al vir 9 jaar 'n diens lewer aan ons asook aan baie ander kliente op Franskraal, kan ek verstaan dat sy ongelukkig was met die manier wat julle haar hanteer het.
Die beddegoed het beslis nie 'n muwe reuk nie, baie van ons gaste neem dit en niemand het nog ooit gekla nie en dit word gewas na elke besoek.
Soos u noem bekostigbaar geprys sodat elkeen 'n heerlike see vakansie kan geniet.

Huisie op die Koppie
Ashwell V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwell V

Awesome. Cosy.

Was an awesome stay. Would book again. Peace and quiet. Away from our busy lifestyle.

Tian L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian L

Rustig en huislik.

Heerlike huis vir kort of lang verblyf sal ons beslis weer sien. Met 'n 1 en half jarige seuntjie was dit perfek vir ons.

Huisie op die Koppie se terugvoer

So bly julle het dit geniet en watter verassing toe ons verneem jou vrou het as kind ook daar gebly.

Huisie op die Koppie
Ursula J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula J

It was everything we hoped for as a family, like home away from home!

I have been telling people about our amazing experience, first with the website and then the owners. The website was very professional and efficient in assisting us in arranging this getaway. I will definitely use your service and Huisie op die Koppie again as well as recommend it.

Tina S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina S

Dis voorwaar 'n aangename tuiste. Goed toegerus en skoon. Veilig en rustig.

Ek was aangenaam verras met ons aankoms was die sekuriteitsmaatskappy se mense hulpvaardig en het mens dadelik gerus gevoel dat hulle sal omsien na besoekers. Die Genade-huisie laat jou sommer welkom voel met 'n huislike atmosfeer. Skoon ruim en gerieflik. Goed toegerus met als wat nodig is. 'n Baie stil omgewing. Indien ons Vrystaters weer in daardie rigting gaan sal ons beslis daar wil tuis gaan. Baie dankie.

Beverley M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M

Was home from home.

The house was very user friendly. Would recommend it to all friends and family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Voel soos jou eie huis.

Die huis was baie verbruikersvriendelik. Sal dit aan alle vriende en familie aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Huisie op die Koppie se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. En dankie vir die terugvoering.

Huisie op die Koppie
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouchestraat 2, Franskraal, Gansbaai, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcusVCK4cNWotux71jVIsHSyXbf8uxB1DEqjnlhppvR1kt5qwNa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5) 36 5 1 5 2 Fouche Street Franskraal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.610007 19.383693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang