Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie op die Koppie

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouchestraat 2, Franskraal, Gansbaai, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hierdie pragtige selfsorg, see-uitsig, vakansiehuis is in Franskraal geleë, 15 minute vanaf Gansbaai. Die vissersdorpie bied 'n wye verskeidenheid doendinge van haai-kyk, staproetes en lieflike restaurante. Die vakansiehuis bied see-uitsigte en is binne maklike bereik van die strand af.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 5 gaste op 'n slag. Elke slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne is nie ingesluit nie, maar kan teen 'n ekstra koste voorsien word. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, insluitend 'n slaapbank, sowel as 'n TV met volledige DStv en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe, in die sitkamer en buite, beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n alarmstelsel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lesley C
Saam met vriende
5.0
Absolutely fabulous! Had a great time. It was a fantastic house, well provided for whatever our needs were. The area was quite and peac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Brandon E
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful views and a very relaxing aura. Best place to unwind and take in the gorgeous coastal views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Gail A
Gesin met tieners
5.0
Fantastic and always very joyous. It is a wonderful place if you are looking for some peace and serenity.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Marius S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Die Kuier by Huisie op die Koppie was fantasties, baie goeie ligging en sal vir seker weer daar gaan bly!
Jan 2024
Wikus V
Gesin met tieners
5.0
Altyd lekker. Weer terug by Anel en weer diens uit die boonste rakke.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Fouchestraat 2, Franskraal, Gansbaai, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huisie op die Koppie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouchestraat 2, Franskraal, Gansbaai, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcusVCK4cNWotux71jVIsHSyXbf8uxB1DEqjnlhppvR1kt5qwNa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5) 36 5 1 5 2 Fouche Street Franskraal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.610007 19.383693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang