Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie oppi Kus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Huisie oppi Kus
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Paul B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Fantasties.

Lekker huisie teen die see met fantastiese see-uitsig, seegeluide en veilig. Rustige omgewing en goed vir wegbreek. Huis het alles en ons het dit baie geniet.

Jolandie K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie K

Mooiste son en maan opkoms oor die see.

Wat 'n pragtige plekkie! Lekker ingerig. Gemaklik. Alles wat jy nodig het in die perfekste ligging. Wou nie vertrek nie!

Annedien L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annedien L

Ten volle toegerus en so netjies! Ons het ons naweek baie geniet!

Asemrowend mooi! Pragtig, volledig toegeruste plek met vriendelike diens. Ons het vreeslik lekker gekuier en so tuis gevoel. Baie dankie!

Gerrit B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Was ongelooflik gewees. Het die kuier nodig gehad. Uitsig en huis was puik.

Baie lekker, dankie!

Sylnet P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sylnet P

Heerlike kuier huis.

Ons het heerlik gebly in 'n lekker kuierhuis. Net jammer dat daar geen WiFi was nie as jy 'n besigheidspersoon is. Die sonsondergang en -opkoms was 'n groot bederf op daardie stoepie. Sal beslis weer 'n draai maak.

Anita D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita D

Alles was perfek en baie netjies.

Ons het heerlik gekuier en gerus. Uitsig is asemrowend. Kan nie beter kry nie. Sal verblyf ten sterkste aanbeveel.

Henry E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry E

Ontspannend.

Die verblyf was uitstekend. Stilte was aangenaam.

Linette D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Linette D

Baie rustig en lekker gekuier.

Sal definitief aanbeveel. Plek is uiters netjies en alles binne wat nodig is. Ons het baie lekker gekuier en selfs 'n ekstra aand bespreek.

Donavan L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan L

Fantastic.

Very comfortable with stunning views of the water.

J G D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J G D

Aangenaam.

Gerieflike huis met 'n pragtige uitsig oor die see.

Michael S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

Awesome little place with exceptional views.

A BBQ area on the ocean side of the property could be a nice addition.

Hein S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hein S

Enjoyable.

Good position, with no Wi-Fi or backup power. Dated equipment.

Johan O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Heerlik, rustig en vol spelende walvisse!

Net jammer die vis wou nie byt nie!

Gys K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys K

Perfekte ligging.

Rustig, veilig. Kindervriendelik.

Andrr D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrr D

Uitstekend.

Eienaar van huis het vir ons 'n troukoek gestuur met aankoms. Baie nice.

Johan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie netjies. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Baie netjies. Sal die plekkie beslis aanbeveel. Hulle sal ons beslis weer sien in die toekoms. Charlene was baie behulpsaam. Alles goed ingerig vir vakansie.

Kathy G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy G

Location is great!

Lovely weekend getaway!

Hanlie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Wat 'n uitsig, salige rustigheid.

Ons het heerlik vakansie gehou op Gouritsmond. Die huis is netjies en die diens uitstekend. Daar is net 'n pad tussen die see en die huis. Ons sal beslis weer hier gaan vakansie hou. Splinter nuwe badkamers.

Carla V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla V

Dit was baie lekker om daar te bly, oulike huisie reg langs die see.

Die huisie is baie goed ingerig en toegerus vir 'n gemaklike en gerieflike verblyf.

Johan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Uitstaande ligging vir 'n wegbreek see toe.

Ons was aangenaam verras oor wat die huis ons gebied het - teen die see, ruim verblyf, uitstekende fasiliteite en goed toegerus.

Jean-mari H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-mari H

Baie oulike huis. Wegbreek van al die gejaag. Sal dit aanbeveel.

Goeie diens en die huis is toegerus met alles wat jy nodig het.

Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 37, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA252d2912880e39039e592718a63be561022bcea0bf5ae65da212fecf3f4ab577b57716f691b42408b6ccced9a27f6df81d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 5) 21 5 1 5 37 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.354296 21.881033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang