Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie oppi Kus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Paul B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fantasties. Lekker huisie teen die see met fantastiese see-uitsig, seegeluide en veilig. Rustige omgewing en goed vir wegbreek. Huis het alles en ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Mooiste son en maan opkoms oor die see. Wat 'n pragtige plekkie! Lekker ingerig. Gemaklik. Alles wat jy nodig het in die perfekste ligging. Wou nie vertrek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annedien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ten volle toegerus en so netjies! Ons het ons naweek baie geniet! Asemrowend mooi! Pragtig, volledig toegeruste plek met vriendelike diens. Ons het vreeslik lekker gekuier en so tuis gevoel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Was ongelooflik gewees. Het die kuier nodig gehad. Uitsig en huis was puik. Baie lekker, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylnet P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Heerlike kuier huis. Ons het heerlik gebly in 'n lekker kuierhuis. Net jammer dat daar geen WiFi was nie as jy 'n besigheidspersoon is. Die sonsondergang en -opkoms was 'n groot bederf op daardie stoepie. Sal beslis weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Alles was perfek en baie netjies. Ons het heerlik gekuier en gerus. Uitsig is asemrowend. Kan nie beter kry nie. Sal verblyf ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henry E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Ontspannend. Die verblyf was uitstekend. Stilte was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linette D
Kort verblyf
4.2
Mei 2024

Baie rustig en lekker gekuier. Sal definitief aanbeveel. Plek is uiters netjies en alles binne wat nodig is. Ons het baie lekker gekuier en selfs 'n ekstra aand bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Donavan L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Fantastic. Very comfortable with stunning views of the water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J G D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Aangenaam. Gerieflike huis met 'n pragtige uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 37, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA252d2912880e39039e592718a63be561022bcea0bf5ae65da212fecf3f4ab577b57716f691b42408b6ccced9a27f6df81d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 5) 21 5 1 5 37 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.354296 21.881033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang