Huizenhart Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Martin A - Jan 2024
Algehele gradering
Die omgewing is baie stil wat beteken dus 'n uitstekende plek om te gaan ontspan.
Logie F - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Fabian B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek om te bly.
Huizenhart Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, so jammer oor die strykyster, u was welkom om te vra. Mooiste wense.
Salette S - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was absoluut perfek vir ons.
Huizenhart Self-catering se terugvoer
Baie baie dankie Salette ons waardeer die mooi boodskap. So bly jul het lekker gekuier. Hoop om jul gou weer te sien. Altyd welkom. Ilse
Rainier J - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely stay for a solo traveler or 2 people. It's walking distance to Tygervalley Mall.
Huizenhart Self-catering se terugvoer
Baie dankie Rainier so bly jy het lekker gekuier.
Nadia S - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gerus en ontspan.
Huizenhart Self-catering se terugvoer
Baie dankie Nadia so bly jul het lekker gekuier, altyd welkom. Hoop om jul gou weer te sien. Ilse
Aarisha J - Jan 2023
Algehele gradering
Felt like home.
Huizenhart Self-catering se terugvoer
Thank you so much, Aarisha. It was lovely meeting you and you are always welcome. Blessings for your new year.
Martin V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam met vriendelike eienaars.
Huizenhart Self-catering se terugvoer
Baie dankie Martin. So bly jul het lekker gebly. Dankie vir die voorstel - sal beslis daaraan aandag gee. Jul is altyd welkom, Ilse
Tarryn B - Des 2023
Algehele gradering
Disappointing and uncomfortable.
Zack S - Feb 2023
Algehele gradering
Goed.
Suzette V - Nov 2022
Algehele gradering
Friendly lovely people.
Huizenhart Self-catering se terugvoer
Dankie liewe Suzette. Jul is baie welkom enige tyd. Volgende keer moet jul beslis die swembad area gebruik.
Veronica A - Nov 2022
Algehele gradering
Very pleasant all round.
Huizenhart Self-catering se terugvoer
Dankie Danny, hoop om jou weer te ontvang. Jy is altyd welkom.
Petro V - Okt 2022
Algehele gradering
Gevoel soos jou eie huis.
Huizenhart Self-catering se terugvoer
Baie dankie Petro. So bly julle het lekker gekuier hoop om jul gou weer te sien. Blessings, Ilse
Lynn A - Sep 2022
Algehele gradering
Very nice.
Huizenhart Self-catering se terugvoer
Thank you, Lynette
Lovely meeting you hope to see you soon.
Blessings to you too.
Debre S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek!
Huizenhart Self-catering se terugvoer
Baie dankie Debre - bly jy het lekker gekuier, hoop jy kom kuier gou weer in die mooie Kaap! Ilse
Elizma D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gasvriendelik. Baie moeite gedoen vir ons, veral tydens loadshedding.
Huizenhart Self-catering se terugvoer
Baie dankie Elizma, ek is bly jul het lekker gekuier en hoop regtig om jul weer te sien. Seenwense en groete ook vir jou man en seuns. Ilse
Rodney W - Sep 2022
Algehele gradering
Pleasant relaxing safe secure.
Huizenhart Self-catering se terugvoer
Thank you, Rodney
We hope to see you soon again.
Regards,
Ilse
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zinnia-weg 26, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang