Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huizenhart Self-catering

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zinnia-weg 26, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 R560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Huizenhart Self-catering bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Ridgeworth, Kaapstad en is ideaal vir sakereisigers of toeriste wat die Moederstad wil verken.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf die Protea-kamer wat via steil trappe toeganklik is óf Olive Room en Tulip Room wat albei grondvloer-eenhede met 'n privaat ingang is. Die Protea Kamer is ideaal vir 'n klein gesin met 'n dubbelbed en 2 enkelslaapbanke, terwyl Olive Room 2 driekwartbeddens het en Tulip Room 'n dubbelbed het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, maar Protea Room het ook 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die ligging van hierdie gastehuis is relatief sentraal en naby 'n groot winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Martin A
Gesin met klein kinders
5.0
Die omgewing is baie stil wat beteken dus 'n uitstekende plek om te gaan ontspan. Ek het baie lekker gebly. Die eienaar wat op die perseel bly, is bai...
Sien meer
Jan 2024
Logie F
5.0
Baie lekker gekuier. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Was in die twee kleiner kamers aan die voorkant en het vir my 'n braai gereël om sommer daar...
Sien meer
Des 2023
Fabian B
5.0
Baie lekker plek om te bly. Hulle is baie vriendelik en die plek is baie netjies. Daar was alles behalwe 'n strykyster. Ek sal gereeld hier bly.
Okt 2023
Salette S
5.0
Dit was absoluut perfek vir ons. Dit het ons verwagting totaal oorskry en ons was aangenaam verras. Daar was 'n verkeidenheid koffie en tee, iets na e...
Sien meer
Aug 2023
Rainier J
5.0
Lovely stay for a solo traveler or 2 people. It's walking distance to Tygervalley Mall. Its a small studio , double bed and a shower, t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Zinnia-weg 26, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huizenhart Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zinnia-weg 26, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ba40b520122b84e42a99bca395beecacc27ddcc3ed0855a4af71e58d7a48fe76c689cc98a3a80be51ae10954a8df3642f4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 26 Zinnia Road Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.878913995235 18.647227042949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang