Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hullabaloo Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Hullabaloo Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michelle S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Bekostigbare verblyf met als wat jy nodig het.

Dankie aan die eienaars van die verblyf. Ons het heerlik daar oorgeslaap en sal dit definitief aanbeveel vir 'n gesin van 4. Die plek is sentraal geleë en naby aan skole en die dorp. Die prys is bekostofbaar. Die verblyf is goed ingerig met als wat mens nodig het. Die eienaars is baie vriendelik. Ons kan definitief die verblyf aanbeveel.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie, Michelle. Ons waardeer dit so! Ons maak baie staat op resensies vir nuwe besigheid. Mooi bly. Groete, Marlene.

Hullabaloo Selfsorg
Mandi L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi L

Puik!

Kobus en Marlene is uitstekende gashere. Baie verwelkomend en bereid om ons teggemoed te kom met buitengewone inkloktyd. Eenhede is uiters netjies, skoon, ruim en gerieflik met aandag wat aan klein besonderhede geskenk is. Baie veilig en prakties ingerig ook met veilige parkering. Ons kan Hullabaloo heelhartig aanbeveel en sal enige tyd weer bespreek as ons in die omgewing is.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir julle uitstekende resensie. Ons waardeer dit en hoop om julle weer te sien! Groete, Cobus en Marlene.

Hullabaloo Selfsorg
Nick P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick P

Nice short stay in Lichtenburg in a clean room.

I had a nice stay here. The owner and his wife were very friendly and welcoming. The room was clean and the internet was good.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Thank you for your nice review. We appreciate it and hope to see you again. Kind regards, Marlene.

Hullabaloo Selfsorg
Anika T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anika T

Gerieflik en netjies.

Heerlik gebly. Alles wat mens nodig het. Lekker braaiplek en baie privaat.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baid dankie. Ons waardeer! Groete.

Hullabaloo Selfsorg
Leku D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leku D

Great.

Very accommodating to any of your needs, queries or complaints. Lovely stress-free accommodation to put your feet up and have a drink.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Hi Leku. We appreciate that you took the time to give us such a lovely review. Thank you so much. Hope to see you again. Kind regards, Marlene.

Hullabaloo Selfsorg
Amancia L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amancia L

Cold winter night / warm summer's day / friendly people / good service.

Was a very pleasant stay.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie! Dit lyk amper soos 'n gedig. Ons waardeer dit. Kom gerus weer.

Hullabaloo Selfsorg
Heidi F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F

Beste verblyf in die dorp!

Gerieflik en rustig met hope gasvryheid! Met hulle eie solar en boorgat is die verblyf 'n hawe wat baie goed toegerus is met alles wat jy benodig.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie baie dankie Heidi. Ons waardeer vreeslik. Hoop ons sien julle weer.

Hullabaloo Selfsorg
Cathryn C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathryn C

Perfect retreat in the suburb.

We enjoyed having the perfect relaxing weekend in a new town. It felt like a home away from home. The room was spacious and well-equipped, with plenty of cupboard space. Everything was clean and neat. We appreciated the small container of milk in the fridge for our tea and coffee, especially after a long drive. The hosts were friendly. We had a good weekend.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Thank you so much Cathryn. We appreciate the time you took to complete a review for us. And such a lovely review!
We hope to see you again. Kind regards. Marlene.

Hullabaloo Selfsorg
Comien V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Comien V

Aangename ervaring.

Het voldoen aan ons behoeftes en sal dit nie net aanbeveel nie, maar ook weer self daar bespreek.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Comien. Ons waardeer! Hoop om julle weer te sien. Groete. Marlene

Hullabaloo Selfsorg
Leandrie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandrie V

Fantasiese oornag.

Ons verblyf was fantasties. Ons is hartlik en vriendelik ontvang. Die eenheid was perfek en netjies. Alles was so mooi, skoon en baie gerieflik. Kon selfs warm stort en hare blaas, al was die dorp heeltemal sonder krag. Ek sal nooit weer op 'n ander plek slaap as ek Lichtenburg besoek nie. Dankie vir alles.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Leandrie. Dit is n vreeslike mooi resensie. Ons waardeer opreg en is vreeslik in ons skik. Baie dankie weereens. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete.
Cobus en Marlene

Hullabaloo Selfsorg
Johannes J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J

Baie netjies.

Vriendelik, skoon, netjies, baie goeie gehalte meubels en toebehore. Solar, so geen loadshedding nie.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Johannes. Ons waardeer vreeslik. Kom gerus weer.
Groete. Marlene.

Hullabaloo Selfsorg
Petro L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Spotlessly clean, modern and safe.

The unit was spotlessly clean, with modern and stylish furnishings throughout. Secure parking was provided for our vehicle and a high level of security on the property made us feel safe and secure. The excellent service provided by the owners, made for a memorable and enjoyable experience. I would highly recommend this self-catering accommodation to anyone looking for a comfortable, stylish and relaxing stay.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie baie dankie Petro. Ons waardeer dit só. Ons hoop julle kom weer. Mooi bly. Marlene.

Hullabaloo Selfsorg
Michael K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Gemaklik, skoon en netjies.

Lieflike mense, skoon en netjiese fasiliteite. Sien hulle weer.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie baie dankie Michael. Ons waardeer vreeslik. Hoop ons sien jou gou weer. Groete. Marlene.

Hullabaloo Selfsorg
Lozien J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lozien J

Aangenaam en lieflik.

Dis elke keer 'n belewenis om hier te tuis. Als is netjies vanaf die kamer tot badkamer.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

BaIe baie dankie vir die resensie. Ons waardeer vreeslik aangesien ons afhanklik is van resensies. Kom gerus weer! Vriendelike groete. Marlene.

Hullabaloo Selfsorg
Marco C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C

My tweede keer hier en sal vir seker weer 'n draai maak!

Alles soos per die foto's! 100%.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Marco. Ons waardeer dit vreeslik. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Marlene.

Hullabaloo Selfsorg
Mc L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc L

Rustig, netjies en baie gemaklik.

Baie goeie kliëntediens, kamer was gemaklik en skoon. Parkeerplek kan dalk net 'n klein bietjie verander word maar verder was alles presies.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Mc. Ons waardeer en hoop om jou weer te sien. Groete. Marlene.

Hullabaloo Selfsorg
Andre K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Sakebesoek aan Noordwes-kliente.

Alles perfek soos gewoonlik. Ruim eenheid met alles wat nodig is vir 'n gerieflike oorslaap. My tuiste met my gereelde besoeke aan Lichtenburg.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie baie dankie André.
Ons waardeer vreeslik en hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
Marlene.

Hullabaloo Selfsorg
Gawie R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie R

Puik verblyf!

Baie aangename gasheer en vrou, was lekker om vir Kobus en Marlene te ontmoet. Was in Lichtenburg vir 'n familietroue en het twee aande oorgeslaap. Beurtkrag het geen invloed op ons gehad nie, Kobus se dinge met krag en water is baie mooi in plek. Dan het Marlene wat haar eie haarsalon het nog vroulief se hare vir die troue gedoen. Dankie Marlene, Martie het baie mooi gelyk! Sal beslis weer daar gaan oornag!

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Gawie. Ons sien uit om julle weer te sien. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.

Hullabaloo Selfsorg
Jan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Rustig en naby lekker restaurante.

Baie dankie vir al julle moeite, sal definitief weer by Hullabaloo oornag!

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie baie dankie. Ons waardeer die terugvoer en hoop om jou sommer gou weer te sien. Groete. Marlene

Hullabaloo Selfsorg
Nelia R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia R

Rustige atmosfeer.

Skoon en netjies. Eienaars gasvry en behulpsaam.

Casper K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K

Ongelooflike diens.

Perfekte gasheer en - gasvrou, lekkerste flapjacks op kouerige dag. Kan beslis aanbeveel en sal weer daar tuisgaan.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie julle. Ons waardeer vreeslik. Geniet julle vakansie verder.

Hullabaloo Selfsorg
Heidi F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F

Lekker privaat en rustig.

Kamers was gemaklik, netjies, skoon en pragtig versier, met goed toegeruste kombuisie. Privaat binnehof het ons die geleentheid gegee om buite ook te ontspan. Was baie gelukkig en tevrede met ons verblyf.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer dit en ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Cobus en Marlene.

Hullabaloo Selfsorg
Brendan (route Management) Z - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan (route Management) Z

Great place!

Spacious, modern and neat.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Thank you so much for your review. We appreciate and hope to see you again. Kind regards. Marlene.

Hullabaloo Selfsorg
Annerie M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie M

Fantasties.

Dit was regtig 'n plesier om daar te kon bly alles is netjies en skoon en die gasvrou is behulpsaam en vriendelik.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer en hoop om julle weer te sien.

Hullabaloo Selfsorg
Lenice F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lenice F

Uitstekende en pragtige gastehuis.

Die gastehuis was gerieflik, baie netjies en skoon en die tuine is pragtig. Ek het ongelukkig net vir een aand gebly maar het dit vreeslik geniet. Sal dit definitief aanbeveel vir almal en weer daar bespreek.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer te sien.

Hullabaloo Selfsorg
Lizelle V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Uitstekend.

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Lizelle. Ons waardeer vreeslik! Hoop om jou gou weer te sien. 👍

Hullabaloo Selfsorg
Monja R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja R

Baie lekker.

Pragtige en netjiese kamer. Puik diens!

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie, baie dankie. Ons waardeer!

Hullabaloo Selfsorg
Sonja K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K

Marlene and her hubby are very friendly, heartwarming people, we truly enjoyed our stay.

Will definitely book again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Marlene en haar man is baie vriendelike, gawe mense. Ons het ons verblyf geniet.

Sal beslis weer hier bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Beste Sonja,

Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit. Ek hoop ons sien julle nog baie!

Groete
Cobus en Marlene

Hullabaloo Selfsorg
Daleen V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V

Baie keurig en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Die kamer is baie netjies, mooi gemeubileer en gerieflik. Alles wat mens nodig het is daar en alles werk 100%. Ons beveel dit ten sterkste aan.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Daleen. Dit beteken vir 'n nuwe besigheid soos ons baie om sulke goeie terugvoer te kry. Ons beskou dit as 'n kompliment.

Lekker dag
Marlene

Hullabaloo Selfsorg
Rayner V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayner V

Uit die boeke uit.

Sal hom enige tyd aanbeveel.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie baie dankie vir julle positiewe resensie. Ons hoop julle kom weer die kant toe! Voorspoed!

Hullabaloo Selfsorg
Monja R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja R

Pragtige kamer met al die geriewe van jou huis en uiters netjies!

Ek sal Hullabaloo vir enigiemand aanbeveel. Pragtige kamer met alles wat jy kan nodig kry. Skoon, netjies, modern en die gasvrou is uiters behulpsaam en vriendelik!

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Monja. Ons waardeer! Hoop om jou spoedig weer te sien!

Groete
Marlene

Hullabaloo Selfsorg
Bianca K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca K

Ons het baie lekker gebly en sal dit graag aanbeveel. Baie dankie.

Die kamers is baie stylvol en netjies, ons het lekker gekuier en die braai-area is goed ingerig, veilige parkering en vriendelike diens al het ons bietjie laat opgedaag. Ons sal weer daar oornag.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer.
Veilig reis.

Hullabaloo Selfsorg
Bianca D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

'n Rustige en ontspannende aand!

Hullabaloo is 'n veilige, netjiese selfsorg-eenheid met al die nodige toerusting om die verblyf gerieflik te maak. Ek sal vir seker weer daar gaan oorbly! Dankie Marlene vir jou gasvryheid.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Bianca. Ons waardeer! Dit beteken baie vir 'n klein besigheidjie soos ons. Heerlike dag vir jou.

Hullabaloo Selfsorg
Anri S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri S

Werklik baie gerieflik en netjies.

Die verblyf was baie aangenaam en alles was netjies en skoon. Baie lekker plekkie.

Hullabaloo Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en ondersteuning. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Hullabaloo Selfsorg
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bantjiesstraat 5, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbGcPmVH96f2612uQ7hjtYoVlUI62o6BcxVjfuGA3BGyrzwjcWM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 5 Bantjies Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.145436598703 26.164860116568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang