Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hullabaloo Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Bekostigbare verblyf met als wat jy nodig het. Dankie aan die eienaars van die verblyf. Ons het heerlik daar oorgeslaap en sal dit definitief aanbeveel vir 'n gesin van 4. Die plek is sentraal geleë en naby aan skole en die dorp. Die prys is bekostofbaar. Die verblyf is goed ingerig met als wat mens nodig het. Die eienaars is baie vriendelik. Ons kan definitief die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Hullabaloo Selfsorg
Baie dankie, Michelle. Ons waardeer dit so! Ons maak baie staat op resensies vir nuwe besigheid. Mooi bly. Groete, Marlene.

Mandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Puik! Kobus en Marlene is uitstekende gashere. Baie verwelkomend en bereid om ons teggemoed te kom met buitengewone inkloktyd. Eenhede is uiters netjies, skoon, ruim en gerieflik met aandag wat aan klein besonderhede geskenk is. Baie veilig en prakties ingerig ook met veilige parkering. Ons kan Hullabaloo heelhartig aanbeveel en sal enige tyd weer bespreek as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Hullabaloo Selfsorg
Baie dankie vir julle uitstekende resensie. Ons waardeer dit en hoop om julle weer te sien! Groete, Cobus en Marlene.

Nick P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Nice short stay in Lichtenburg in a clean room. I had a nice stay here. The owner and his wife were very friendly and welcoming. The room was clean and the internet was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Hullabaloo Selfsorg
Thank you for your nice review. We appreciate it and hope to see you again. Kind regards, Marlene.

Anika T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Gerieflik en netjies. Heerlik gebly. Alles wat mens nodig het. Lekker braaiplek en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlene
Hullabaloo Selfsorg
Baid dankie. Ons waardeer! Groete.

Leku D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2024

Great. Very accommodating to any of your needs, queries or complaints. Lovely stress-free accommodation to put your feet up and have a drink.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Hullabaloo Selfsorg
Hi Leku. We appreciate that you took the time to give us such a lovely review. Thank you so much. Hope to see you again. Kind regards, Marlene.

Amancia L
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2024

Cold winter night / warm summer's day / friendly people / good service. Was a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marlene
Hullabaloo Selfsorg
Baie dankie vir die pragtige resensie! Dit lyk amper soos 'n gedig. Ons waardeer dit. Kom gerus weer.

Heidi F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Beste verblyf in die dorp! Gerieflik en rustig met hope gasvryheid! Met hulle eie solar en boorgat is die verblyf 'n hawe wat baie goed toegerus is met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Hullabaloo Selfsorg
Baie baie dankie Heidi. Ons waardeer vreeslik. Hoop ons sien julle weer.

Cathryn C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Perfect retreat in the suburb. We enjoyed having the perfect relaxing weekend in a new town. It felt like a home away from home. The room was spacious and well-equipped, with plenty of cupboard space. Everything was clean and neat. We appreciated the small container of milk in the fridge for our tea and coffee, especially after a long drive. The hosts were friendly. We had a good weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Hullabaloo Selfsorg
Thank you so much Cathryn. We appreciate the time you took to complete a review for us. And such a lovely review! We hope to see you again. Kind regards. Marlene.

Comien V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Aangename ervaring. Het voldoen aan ons behoeftes en sal dit nie net aanbeveel nie, maar ook weer self daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Hullabaloo Selfsorg
Baie dankie Comien. Ons waardeer! Hoop om julle weer te sien. Groete. Marlene

Leandrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Fantasiese oornag. Ons verblyf was fantasties. Ons is hartlik en vriendelik ontvang. Die eenheid was perfek en netjies. Alles was so mooi, skoon en baie gerieflik. Kon selfs warm stort en hare blaas, al was die dorp heeltemal sonder krag. Ek sal nooit weer op 'n ander plek slaap as ek Lichtenburg besoek nie. Dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Hullabaloo Selfsorg
Baie dankie Leandrie. Dit is n vreeslike mooi resensie. Ons waardeer opreg en is vreeslik in ons skik. Baie dankie weereens. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete. Cobus en Marlene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bantjiesstraat 5, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbGcPmVH96f2612uQ7hjtYoVlUI62o6BcxVjfuGA3BGyrzwjcWM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 5 Bantjies Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.145436598703 26.164860116568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang