Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hullabaloo Selfsorg

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bantjiesstraat 5, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R1 000 R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hullabaloo Selfsorg is in Lichtenburg in Noordwes geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers op pad na Botswana.

Gaste het 'n keuse tussen selfsorg-eenhede wat slaapplek aan tot 4 gaste bied. Die eenhede het koningingrootte-beddens en enkelbeddens, asook privaat badkamers met 'n stort en toilet in elk.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof of induksieplaat, breekware en eetgerei toegerus. Verder kan gaste in die privaat sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenhede gebruik sonkrag en 'n boorgat en word dus nie deur beurtkrag of waterprobleme geraak nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Michelle S
Gesin met tieners
5.0
Bekostigbare verblyf met als wat jy nodig het. Dankie aan die eienaars van die verblyf. Ons het heerlik daar oorgeslaap en sal dit definitief aanbevee...
Sien meer
Jul 2024
Mandi L
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Kobus en Marlene is uitstekende gashere. Baie verwelkomend en bereid om ons teggemoed te kom met buitengewone inkloktyd. Eenhede is uiters netji...
Sien meer
Jun 2024
Nick P
5.0
Nice short stay in Lichtenburg in a clean room. I had a nice stay here. The owner and his wife were very friendly and welcoming. The ro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Heidi F
Besigheidsreis
5.0
Beste verblyf in die dorp! Gerieflik en rustig met hope gasvryheid! Met hulle eie solar en boorgat is die verblyf 'n hawe wat baie goed toegerus is me...
Sien meer
Nov 2023
Cathryn C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect retreat in the suburb. We enjoyed having the perfect relaxing weekend in a new town. It felt like a home away from home. The ro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bantjiesstraat 5, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Hullabaloo Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lichtenburg Noordwes
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bantjiesstraat 5, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbGcPmVH96f2612uQ7hjtYoVlUI62o6BcxVjfuGA3BGyrzwjcWM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 5 Bantjies Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.145436598703 26.164860116568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang