Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Humansdorp Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexanderstraat 16, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R770 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Humansdorp Boutique Hotel bied 'n pragtige 3-ster-hotel in Humansdorp. Die unieke hotel is 150 jaar oud en is in 2011 gerestoureer. Kom geniet 'n wegbreek in die dutdorpie, die perfekte wegspringpunt vanwaar jy die tuinroete kan verken.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid van luukse en standaardkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en sluit geriewe soos 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Hotelgeriewe sluit 'n pragtige restaurant, 'n sport- en dameskroeg en 'n konferensiesentrum in. Ontbyt word nie by die tarief ingesluit nie, maar is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Humansdorp is slegs 15 minute se ry van Jeffreysbaai, Oesterbaai en St. Francisbaai af geleë - perfek vir jou droomvakansie-bestemming. Verder is die hotel omtrent 45 minute se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en sy lughawe.

Kenmerke

Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Restaurant op Perseel
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Mattheus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Alexanderstraat 16, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Humansdorp Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexanderstraat 16, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ad1b763795832789ea0260153de5fc37659302bf29a25749cc86baf32f6c5cb527d10e15b79ce286e26fa8587c564ccadf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 43 5 1 4 16 Alexander Street Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.03106460777 24.767680660049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang