Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Humdani Game Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Rawia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Humdani Game Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Ashleigh P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh P

Just breathtaking!

We highly recommend Humdani Game Lodge!

Ca V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ca V

Baie vriendelike en professionele personeel.

Baie mooi en skoon geriewe.

Schalk V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Schalk V

Puik ligging.

Venessa was baie professioneel en behulpsaam gewees. Die WiFi het glad nie gewerk nie.

Hennie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie F

Glad nie wat ek vewag het nie.

Daar was Aribiere wat gejag het oor die naweek, voel of jy aan agterste speen suig. Die sjef, ek dink sy naam is Freddi, was darem amper 'n ligpunt.

Andries P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Fantasties!

Diens is goed, geriewe is goed, plaas is baie mooi en almal is baie vriendelik!

Humdani Game Lodge se terugvoer

Baie Dankie. Ons waardeer jou resensie en ons is bly te hoor van jou ervaring.

Humdani Game Lodge
Elmarie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie M

Heerlik, baie goeie diens, pragtige uitsig.

Die personeel was besonders vriendelik. Ons het 'n gratis opgradering gekry, na 'n kamer met 'n fantastiese uitsig, ook 'n gids wat saam met ons in die veld gestap het. Om alles te kroon, 'n mooi gedekte tafel vir ons Satermiddagbraai by die boma.

Humdani Game Lodge se terugvoer

Hi. We are pleased to hear that you enjoyed your experience.
We appreciate your feedback. thank you.

Humdani Game Lodge
Judit Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Judit Z

Place with great potential, fantastic views but no hospitality, no restaurant, no bar.

The place is on the top of a hill but has no functioning restaurant and no bar. There is one cook that tries to make food from what he has in the fridge but keeps running out of food, basics like cheese, potatoes etc. Price includes breakfast but there is no breakfast provided. Room was not 100% clean, rubbish from previous guests in the cupboard, sheets torn and no hot water. Really poor service, staff is not trained to run a lodge.

Humdani Game Lodge se terugvoer

Hi, from higher management we apologize for the experience that you had. We will see to all the issues and sort them out. We appreciate your feedback.

Humdani Game Lodge
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 192JQ, Vaalkop, Brits, 0230, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0803dae9dcf438b1728e64a393994eb68c6a8531c4710170cd88babb5503e869129adf166e016875d0a35190042b4f7239a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 Portion 192JQ Vaalkop 0230 Noordwes 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.212499794951 27.576761626012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang