Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Humdani Game Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.9
Veiligheid
4.7
Ashleigh P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Just breathtaking! We highly recommend Humdani Game Lodge!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ca V
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Baie vriendelike en professionele personeel. Baie mooi en skoon geriewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2023

Puik ligging. Venessa was baie professioneel en behulpsaam gewees. Die WiFi het glad nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Hennie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2023

Glad nie wat ek vewag het nie. Daar was Aribiere wat gejag het oor die naweek, voel of jy aan agterste speen suig. Die sjef, ek dink sy naam is Freddi, was darem amper 'n ligpunt.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Andries P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantasties! Diens is goed, geriewe is goed, plaas is baie mooi en almal is baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rawia
Humdani Game Lodge
Baie Dankie. Ons waardeer jou resensie en ons is bly te hoor van jou ervaring.

Elmarie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Heerlik, baie goeie diens, pragtige uitsig. Die personeel was besonders vriendelik. Ons het 'n gratis opgradering gekry, na 'n kamer met 'n fantastiese uitsig, ook 'n gids wat saam met ons in die veld gestap het. Om alles te kroon, 'n mooi gedekte tafel vir ons Satermiddagbraai by die boma.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rawia
Humdani Game Lodge
Hi. We are pleased to hear that you enjoyed your experience. We appreciate your feedback. thank you.

Judit Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Okt 2022

Place with great potential, fantastic views but no hospitality, no restaurant, no bar. The place is on the top of a hill but has no functioning restaurant and no bar. There is one cook that tries to make food from what he has in the fridge but keeps running out of food, basics like cheese, potatoes etc. Price includes breakfast but there is no breakfast provided. Room was not 100% clean, rubbish from previous guests in the cupboard, sheets torn and no hot water. Really poor service, staff is not trained to run a lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Rawia
Humdani Game Lodge
Hi, from higher management we apologize for the experience that you had. We will see to all the issues and sort them out. We appreciate your feedback.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Rawia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 192JQ, Vaalkop, Brits, 0230, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0803dae9dcf438b1728e64a393994eb68c6a8531c4710170cd88babb5503e869129adf166e016875d0a35190042b4f7239a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 Portion 192JQ Vaalkop 0230 Noordwes 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.212499794951 27.576761626012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang