Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hummingbird 23 Houtboschbay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Debbie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Warm, friendly, clean! Hummingbird was beautifully clean and welcoming. I loved the care around extra blankets and coffees and teas, etc. And the view was spectacular! We loved our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2022

Fun and comfortable. Great place. Would definitely recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karin
Hummingbird 23 Houtboschbay
Thank you for your visit Steven, it will be lovely to see you and your family again. Silvia

Christa J
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Aug 2022

Transbaviaans Rus. Sondagoggend-ure klaargemaak met event en Sylvia het steeds ons gehelp om die smart lock oop te maak, was perfekte plek om net te rus en die see ug in te neem. Gemaklike mooi plekkie met alles vir selfsorg.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karin
Hummingbird 23 Houtboschbay
Bly jul het die Trans Baviaans rus hier by ons geniet Christa, sien jul volgende jaar weer as die Heer wil.

Gaynore F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Pragtig. Rustige area, voel asof mens een is met die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Perfekte vakansie bestemming in JBay. Hummingbird is 'n gesellige eenheid met 'n pragtige uitsig. Ons beveel dit hoog aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Hummingbird 23 Houtboschbay
Ons het jul kuier baie geniet en sien daarna uit om jul weer te sien.

Elmari R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2021

Ontspannend Ons het baie lekker gebly, ons sal vir seker weer daar bespreek. Perfekte ligging met die strand wat stapafstand is.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2020

Fantastiese uitsig, stil en rustig. Die plek vir rus, moet asb. nie soontoe as jy wil rumoer en raas nie. Die plek verdien mense wat die rustigheid en die natuurskoon kan waardeer en wil bewaar! Albie werk op die terrein en die plek sal nie dieselfde wees sonder sy vriendelike behulpsaamheid nie. Die omgewing is regtig 'n wonderlike stukkie paradys en ek hoop dat die eienaars altyd moeite sal doen met die bewaring daarvan. Ons het heerlik gerus en elke oomblik geniet. Ek wil amper selfsugtig wees en slegte terugvoering gee sodat die voete deur die plek minder sal wees. Maar ek kan nie. Dankie vir al jou moeite terwyl ons daar was Silvia. Die rose in my kamer was ook 'n pragtige gebaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Hummingbird 23 Houtboschbay
Zelda, jy en iou gesin sal altyd welkom wees in Houtboschbaai. Julle is nou deel van ons familie en ons sien baie uit na jul volgende kuier. Abe stuur ook groete.

Renier N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2018

Fantasties. Dit was regtig een van die lekkerste plekke, kan dit sterk aanbeveel. Dit is rustig met 'n great atmosfeer. Bella, die bestuurder, is een van die vriendelikste mense en baie behulpsaam. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Hummingbird 23 Houtboschbay
Baie dankie Renier, kom kuier gerus weer. Groete Silvia

Rohan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2018

Lekker vakasiehuis op die strand! Fantastiese waarde vir geld. Die foto's doen die plek nie justice nie. Vriendelike diens, tien uit tien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avril C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

‘n Heerlike vakansieplek! Ons het ‘n absolute wonderlike tyd by Hummingbird 23 Houtbosch Bay gehad. Silvia het ons uiters vriendelik ontvang en laat tuis voel. Die eenheid is uiters netjies en volledig toegerus, ook met netjiese linne en vadoeke. Die uitsig is pragtig en so lekker naby die see. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rameron-rylaan 14, Houtbosch Bay 23, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa54e2e78764d40417028379fb626f5c551d18396ae55f8d15ae8be239d6f1e61041f6fc45c7fe8f5db8fd7d56d621221e587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 16 5 1 5 14 Rameron Drive 23 Houtbosch Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.082160365285 24.914486516632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang