Hummingbird 23 Houtboschbay
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Debbie L - Jul 2024
Algehele gradering
Warm, friendly, clean!
Steven V - Okt 2022
Algehele gradering
Fun and comfortable.
Hummingbird 23 Houtboschbay se terugvoer
Thank you for your visit Steven, it will be lovely to see you and your family again. Silvia
Christa J - Aug 2022
Algehele gradering
Transbaviaans Rus.
Hummingbird 23 Houtboschbay se terugvoer
Bly jul het die Trans Baviaans rus hier by ons geniet Christa, sien jul volgende jaar weer as die Heer wil.
Gaynore F - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig.
Manie E - Jul 2021
Algehele gradering
Perfekte vakansie bestemming in JBay.
Hummingbird 23 Houtboschbay se terugvoer
Ons het jul kuier baie geniet en sien daarna uit om jul weer te sien.
Elmari R - Apr 2021
Algehele gradering
Ontspannend
Zelda P - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, stil en rustig. Die plek vir rus, moet asb. nie soontoe as jy wil rumoer en raas nie. Die plek verdien mense wat die rustigheid en die natuurskoon kan waardeer en wil bewaar!
Lees meerHummingbird 23 Houtboschbay se terugvoer
Zelda, jy en iou gesin sal altyd welkom wees in Houtboschbaai. Julle is nou deel van ons familie en ons sien baie uit na jul volgende kuier. Abe stuur ook groete.
Renier N - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Hummingbird 23 Houtboschbay se terugvoer
Baie dankie Renier, kom kuier gerus weer.
Groete
Silvia
Rohan R - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker vakasiehuis op die strand!
Avril C - Mei 2018
Algehele gradering
‘n Heerlike vakansieplek!
Jennifer R - Jun 2018
Algehele gradering
Beautiful and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig en ontspannend.
'n Baie netjiese, skoon en gerieflike plek om te bly. Die huis het alles wat jy nodig het. Die uitsig en die strand is asemrowend. Dit sou egter goed gewees het as daar WiFi en DStv was vir die kinders.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Merle C - Jun 2018
Algehele gradering
A slice of heaven for a family of 5.
Eunice J - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was verskriklik rustig en mooi.
Jennifer J - Okt 2014
Algehele gradering
Het 'n familie troue gehad. Ons het heerlik saam gekuier.
Charmaine M - Sep 2014
Algehele gradering
Wonderlik!
Stella L - Aug 2014
Algehele gradering
Baie rustig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rameron-rylaan 14, Houtbosch Bay 23, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang