Hummingbird 23 Houtboschbay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rameron-rylaan 14, Houtbosch Bay 23, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Hummingbird 23 Houtboschbay is op die strandfront in Astonbaai, oorkant die Marina Martinique buite Jeffreysbaai, 120 meter van die strand tussen duine en fynbos geleë.
Hummingbird 23 Houtboschbaai is ’n houthuis met 2 verdiepings. Die woonstel op die grondverdieping kan nie bespreek word nie. Die strand kan met 'n plankpaadjie wat deur die reservaat tussen die huise deur en teen die sandduine aflei bereik word. Gaste kan langs dié 12 km lange ongerepte strand stap, swem of visvang. Houtboschbaai se strand word snags verlig. Daar is 2 restaurante binne 5 minute se stap strandlangs in die rigting van die Marina Martinique.
Hummingbird House is 'n selfsorgkothuis met 2 slaapkamers en 'n dakslaaapkamer, en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer met stort is direk langsaan. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met stort. Die solderkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n slim-TV en gratis WiFi. Gaste kan dus op hul eie DStv Now en Netflix inteken.
Die leefarea het gemaklike rusbanke en stoele. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die plantegroei van die reservaat en die see waar walvisse en dolfyne in seisoentyd gesien kan word.
Daar is 'n gasbraai op die balkon. Weens die brandgevaar mag die gasbraai nie gedurende winderige toestande gebruik word nie.
Hummingbird is 5 km van Jeffreysbaai af. Gaste kan in Jeffreysbaai branderplankry, die Charlotte Kritzinger-skulpmuseum besoek of swem by Dolphin Beach, 'n Blouvlagstrand. Ander doendinge sluit vlieërbranderry, sandplankry, walvis- en dolfynkyk, diepseevisvang, stap in die 3 natuurreservate, oefen by die gimnasium, gholf, rolbal, tennis en perdry in. Daar is ook talle restaurante, winkels, die Fountains Mall en 'n kliniek daar naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- En-suite
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Rameron-rylaan 14, Houtbosch Bay 23, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Hummingbird 23 Houtboschbay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rameron-rylaan 14, Houtbosch Bay 23, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang