Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hummingbird Self-Catering

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Stephan T
Kort verblyf
4.0
Mei 2024

Goeie kommunikasie is altyd 'n wenner. Karin het deurlopend uitstekend gekommunikeer: rigtingaanduidings, hoe om in te kom, reelings in verband met die sleutel en afstandbeheer, ens. In koue Ermelo help onderdak parkering ook keer dat die venster toevries. En die beste van alles: die stortkop wat perfek werk omdat nie een van die gaatjies verstop is nie! Aan die ander kant is die verblyf basies, met 'n smal enkelbed en duvet, en geen bo-laken nie. Die ligging is goed vir iemand wat naby 'n hoofpad wil bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Karin
Hummingbird Self-Catering
Thank you for your mostly good review. Please note that we now have a double bed in the unit should you choose to stay with us again. Best regards.

Dirk W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jul 2021

Baie aangename besigheidsverblyf. My werkers het baie lekker by Hummingbird gebly en het dit geniet om hulle eie maaltye te kook.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karin
Hummingbird Self-Catering
Dankie, Dirk, waardeer dit.

Marlene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Vriendelik en alles wat mens nodig het. Stil en rustige bestemming buite die dorp weg van die dorpslewe en geraas. Vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Hummingbird Self-Catering
Thank you Marlene. We appreciate the good review.

Pieter M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2019

Lekker blyplek! Vriendelike gasvrou en -heer. Skoon, veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Hummingbird Self-Catering
Thank you for choosing Hummingbird, Pieter.

Nadine K
1 nag
5.0
Jun 2018

Netjies, veilig en puik diens. Besigheidsoorslaap. Netjies, veilig en puik diens. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Hummingbird Self-Catering
Thank you for your good review, Nadine. We do appreciate it. You are welcome back anytime.

Margaret W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2011

Nice welcome and comfortable accommodation! Thanks for the good directions beforehand, we received an warm welcome. The accommodation was very comfortable and we were served excellent food. The location will be fine when nearby roadworks are completed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R39 Standertonpad, Ermelo, 2351, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5ZWU4ODAxLWE4MmEtNDBiMi04MTY2LTY1NzgwOGEyOWJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 R39 Standerton road Ermelo 2351 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.593132268734 29.94083404541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang