Hummingbird's Nest Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter V - Jul 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Marie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Marie. Altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is. Baie dankie ook vir jou getroue ondersteuning deur die jare. Groete, Miranda Paiva.
Anton B - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Anton.
Peter B - Sep 2023
Algehele gradering
Duur en baie onpersoonlik.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Peter. Ons vra verskoning vir ons bestuurder se gedrag en sal die nodige stappe neem ten einde te sorg dat dit nie weer gebeur nie.
Cobus D - Jul 2023
Algehele gradering
Stil, veilig, baie lekker bed in kamer 7.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en aanbevelings. Cobus.
Riaan F - Nov 2022
Algehele gradering
Beslis die moeite werd, netjies, skoon en goeie waarde vir geld.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Riaan. Ons sukkel maar partykeer so bietjie met die Wi-Fi as daar beurtkrag in die dorp is ander is ons Wi-Fi gewoonlik baie sterk.
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Altyd mooi skoon, netjies en vriendelik.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Johan
Alisha D - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die resensie Alisha!
Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Alles is 10 uit 10.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die sterre Johan!
Suzette L - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties julle kan met liefde daar bly.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Suzette. Bly julle het lekker gebly.
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Goed geleë, skoon en gerieflik. Vriendelike ontvangs.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Johan!
Carin V - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik. Vriendelike personeel.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die resensie Carin.
Rinus V - Mei 2022
Algehele gradering
Perfek vir sakereisigers wat slegs slaapplek soek. Alles is skoon en netjies.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Rinus.
Johan G - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het ons oornag baie geniet.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Johan!
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker, mooi skoon en netjies.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Johan. Hoop ons sien jou gou weer.
Merina M - Okt 2021
Algehele gradering
Beste stort ooit.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Merina. Bly jy het die stort geniet. As jy weer bespreek moet jy nie huiwer om vir meer melk te vra wanneer jy inklok nie.
Dylan S - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was netjies en gemaklik.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die resensie Dylan. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Millie V - Jun 2021
Algehele gradering
Een nag, sal weer bespreek
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle gou weer te sien!
Claudette G - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike, Rustig, Veilig.
Carin V - Apr 2021
Algehele gradering
Good choice.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Thank you for your review.
Cathrine V - Sep 2021
Algehele gradering
Perfekte oornag-akkommodasie
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het die tydjie by ons geniet.
Thomas C - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Sampie V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Colleen L - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gemaklik, baie mooi, vriendelike diens.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Corrie H - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike groot en baie netjies kamers.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is jammer vir die ongerief oor die luidrugtige gaste en sal in die toekoms aandag daaraan gee.
Leon D - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie verblyfopsie vir gaste wat bloot 'n netjiese gerieflike kamer benodig vir 'n nag of twee.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie!
Esmari G - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en bly ons kon julle help om vinniger in te klok.
Marie V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies, waarde vir geld en sentraal.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Myles H - Nov 2020
Algehele gradering
Clean and spacious.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Thank you for your review, Myles.
Japie P - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en vriendelik sal weer daar wil oorslaap.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie.
Olav L - Sep 2019
Algehele gradering
Was wel net een nag, maar alles in die kamer was skoon en netjies.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Beste Olav,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly ons kon aan jou 'n goeie nagrus bied.
Hoop ons sien jou gou weer.
Groete
Miranda
Michelle E - Jun 2019
Algehele gradering
Helpful, neat, comfortable and clean.
Zelma D - Mei 2019
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en gerieflik.
Hermanus S - Feb 2019
Algehele gradering
See stars.
Gustav S - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Benedicta N - Jan 2019
Algehele gradering
Great. Secure. Clean. Relaxing.
Xander V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gewees en baie skoon.
Annelize M - Apr 2019
Algehele gradering
Ideal stopover in Nelspruit.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ideale tussenstop in Nelspruit.
Ons het 'n plek nodig gehad om te slaap op pad na die Krugerwildtuin, met veilige parkeerplek en geriewe om 'n ligte aandete te maak. Verblyf was in die kol vir wat ons benodig het teen die prys wat ons wou hê. Skoon, netjies met veilige parkeerplek. 'n Toegeruste kombuis is beskikbaar vir gebruik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wikus K - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik met als wat ons nodig gehad het tot ons beskikking.
Pieter C - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker gebly. Basies alles wat mens nodig het.
Jennifer K - Nov 2018
Algehele gradering
Pleasant,comfortable,clean,well-run.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam, gemaklik, skoon, goed bestuur.
Hummingbird's Nest Guesthouse is geleë in 'n stil, veilige omgewing. Die omliggende tuine is netjies uitgelê met 'n swembad wat goed onderhou is en sitplekke in die skaduwee. Die kamers is netjies, skoon en goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Parkering is veilig in 'n afgeslote plek wat deur 'n afstandbeheerder beheer word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wendell B - Jul 2018
Algehele gradering
Very relaxed and professional.
Wilma W - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Hannelie L - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Michelle L - Jun 2018
Algehele gradering
Amazing.
Erik V - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend en gemaklik.
Irene J - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en ons mense het hulle verblyf baie geniet.
Marlene D - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was great gewees en sal enige tyd mense aanbeveel.
Lizelle B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en bekostigbaar.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om vir ons 'n inskrywing te maak en vir al die sterre! Die kamers het wel koppies in maar daar is bekers in die gemeenskaplike eetkamer, wat julle welkom is om te gebruik as julle weer kom. Groetnis!
Andre N - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gasvryheid! Gaan uit hul pad om behulpsaam te wees.
Grizel G - Jan 2018
Algehele gradering
Gastehuis se kamers was ruim en skoon. Aircon was heerlik. Ons het lekker gebly!
Tina F - Nov 2018
Algehele gradering
Verblyf was goed.
Marlette S - Jul 2018
Algehele gradering
Alles was net so maklik!
Nastassja P - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Cecile S - Jun 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Johan B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Francois D - Des 2018
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
Louise S - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marietjie V - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Surina A - Des 2017
Algehele gradering
Absolute kwaliteit in alle opsigte!
Bonita R - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies, gemaklike verblyf!
Armand G - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het, Armand. Vriendelike groete, Hummingbirds Nest.
Mariaan D - Mei 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Mariaan, baie dankie vir die mooi getuigskrif, ons waardeer dit opreg!
Groete,
Hummingbird's Nest
Justine N - Des 2017
Algehele gradering
Look no further,choose hummingbird's nest.
Christa W - Okt 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was baie lekker, en sal weer gaan.
Hester S - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Kristelle H - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese se gastehuis en vriendelik ontvang.
Nadia T - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer
Nadia, baie dankie vir die inskrywing. Ons is bly dat julle dit hier geniet het. Groete Hummingbirds Nest
Eileen O - Jul 2017
Algehele gradering
Relaxing.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republieksingel 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang