Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hummingbird's Nest Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 69 resensies vir Hummingbird's Nest Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pieter V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Ontspannend.

Skoon, netjies en goed toegerus.

Marie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Netjies en waarde vir geld.

Seker ons 10de keer by Hummingbird's Nest! Sentraal gelee en die bestuurder is altyd bereid om die ekstra myl te gaan vir sy gaste!

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Marie. Altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is. Baie dankie ook vir jou getroue ondersteuning deur die jare. Groete, Miranda Paiva.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Anton B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton B

Rustige atmosfeer.

Area is baie rustig, boomryk en maklik toeganglik.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Anton.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Peter B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter B

Duur en baie onpersoonlik.

Die persoon wat jou ontvang is kortaf en ongeskik asof hy jou 'n groot guns doen dat jy daar kan oorlsaap.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Peter. Ons vra verskoning vir ons bestuurder se gedrag en sal die nodige stappe neem ten einde te sorg dat dit nie weer gebeur nie.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Cobus D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cobus D

Stil, veilig, baie lekker bed in kamer 7.

Kan net asb. klein handdoeke voorsien. 'n Stoel binne kan ook help, asseblief.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie en aanbevelings. Cobus.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Riaan F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F

Beslis die moeite werd, netjies, skoon en goeie waarde vir geld.

Wifi so bietjie stadig.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Riaan. Ons sukkel maar partykeer so bietjie met die Wi-Fi as daar beurtkrag in die dorp is ander is ons Wi-Fi gewoonlik baie sterk.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Johannes Gerhardus V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Gerhardus V

Altyd mooi skoon, netjies en vriendelik.

Nelspruit is 'n vriendelike vakansiestad.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Johan

Hummingbird's Nest Guesthouse
Alisha D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha D

Fantasties.

Mbombela het gekook. Baie lekker gebly in gastehuis. Dankie.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die resensie Alisha!

Hummingbird's Nest Guesthouse
Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Alles is 10 uit 10.

Sien sterre.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die sterre Johan!

Hummingbird's Nest Guesthouse
Suzette L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L

Fantasties julle kan met liefde daar bly.

Soveel vriendelikheid en warmte.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Suzette. Bly julle het lekker gebly.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Johannes Gerhardus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Gerhardus V

Goed geleë, skoon en gerieflik. Vriendelike ontvangs.

Ek sal enige persoon aanbeveel om daar te gaan bly.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Johan!

Hummingbird's Nest Guesthouse
Carin V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

Netjies en gerieflik. Vriendelike personeel.

Sien sterre.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die resensie Carin.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Rinus V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rinus V

Perfek vir sakereisigers wat slegs slaapplek soek. Alles is skoon en netjies.

Ontvangs stiptelik. Instruksies was duidelik.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Rinus.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Johan G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Ons het ons oornag baie geniet.

Pragtige, skoon kamer met alles wat nodig is.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Johan!

Hummingbird's Nest Guesthouse
Johannes Gerhardus V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Gerhardus V

Baie lekker, mooi skoon en netjies.

Sal elke maand vir 2 of 3 dae gaan bly as ek daardie area werk.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Johan. Hoop ons sien jou gou weer.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Merina M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merina M

Beste stort ooit.

Net bietjie meer melk asseblief.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Merina. Bly jy het die stort geniet. As jy weer bespreek moet jy nie huiwer om vir meer melk te vra wanneer jy inklok nie.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Dylan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan S

Dit was netjies en gemaklik.

Dit was perfek vir 'n enkelreisiger.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die resensie Dylan. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Millie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millie V

Een nag, sal weer bespreek

Persoonlike kontak met die eienaars is ’n wenresep! Ons sal vir seker weer daar bespreek.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle gou weer te sien!

Hummingbird's Nest Guesthouse
Claudette G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette G

Heerlike, Rustig, Veilig.

Het een aand oorgeslaap vir werksafsprake in Nelspruit en as 'n dame alleen het Hummingbird's Nest Guesthouse my veilig laat voel en 'n huislike atmosfeer gegee.

Carin V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

Good choice.

Good value for money and friendly service.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Cathrine V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine V

Perfekte oornag-akkommodasie

Laaste minuut bespreking en vanaf die eerste oproep het als goed verloop. Die kamer is perfek vir 'n familie of vriende. Skoon en netjies. Als wat jy nodig het. Enigste nadeel is mens kan die verkeer hoor, maar nie 'n probleem vir ons gewees nie.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Bly julle het die tydjie by ons geniet.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Thomas C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas C

Baie netjies.

Sal my eerste opsie wees vir verblyf as ons weer Wildtuin toe wil gaan.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Sampie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie V

Baie aangenaam.

Kamer was skoon en baie netjies. Is vriendelik ontvang.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Colleen L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen L

Baie gemaklik, baie mooi, vriendelike diens.

Sal dit beslis aanbeveel.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Corrie H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie H

Heerlike groot en baie netjies kamers.

Al wat bietjie gepla het was die ander gaste wat baie luidrugtig was.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is jammer vir die ongerief oor die luidrugtige gaste en sal in die toekoms aandag daaraan gee.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Leon D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Goeie verblyfopsie vir gaste wat bloot 'n netjiese gerieflike kamer benodig vir 'n nag of twee.

Goed versorgde, gerieflike grootte kamer met groot badkamer en veilige parkering vir jou voertuig.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie!

Hummingbird's Nest Guesthouse
Esmari G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmari G

Vriendelik en behulpsaam.

Ons gasheer het die ekstra myl geloop nadat ons gebel het en gevra het of ons vroeër kan inboek as gevolg van ’n persoon wat siek was.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie en bly ons kon julle help om vinniger in te klok.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Marie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V

Baie netjies, waarde vir geld en sentraal.

Was baie tevrede met wat ek gekry het vir wat ek betaal het.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Myles H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Myles H

Clean and spacious.

Booked a twin bed and was upgraded to a bigger unit when we got there! Thanks so much. Spacious, clean and very comfortable. My only criticism is that it’s too close to the main road and constant traffic noise.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review, Myles.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Japie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie P

Netjies en vriendelik sal weer daar wil oorslaap.

Die ligging was perfek skoon en netjiese kamers sal weer daar oorslaap.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Olav L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olav L

Was wel net een nag, maar alles in die kamer was skoon en netjies.

Ek het letterlik net daar geslaap, maar dit is 'n plek waarheen ek weer sal gaan. Die kamer is netjies en skoon met gemaklike beddens. Geen geraas maak dat mens 'n goeie nagrus kry. Baie dankie julle.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Beste Olav,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly ons kon aan jou 'n goeie nagrus bied.

Hoop ons sien jou gou weer.

Groete
Miranda

Hummingbird's Nest Guesthouse
Michelle E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Helpful, neat, comfortable and clean.

Will visit again. Owner very hospitable and rooms are comfortable and clean. Value for money.

Zelma D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma D

Baie skoon, netjies en gerieflik.

Sal definitief weer hier oornag. Baie skoon, netjies, vriendelike diens en verfrissend.

Hermanus S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus S

See stars.

Beautiful guest house with all comforts needed like air con, good quality towels, good beds, TV with DStv and fast WiFi making it a excellent place to stay.

Gustav S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S

Goeie waarde vir geld!

Eenhede was baie netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Benedicta N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benedicta N

Great. Secure. Clean. Relaxing.

This was an absolutely fabulous stay. The owner, Larry, was very friendly and welcoming. The rooms were neat, clean and very well maintained. The facilities was neatly kept and very relaxing. We're definitely coming back here.

Xander V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander V

Baie lekker gewees en baie skoon.

Dit was 'n baie goeie ervaring en lekker verblyf.

Annelize M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M

Ideal stopover in Nelspruit.

We needed a place to stay over on our way to Kruger, with secure parking and a facility to make a light evening meal. Accommodation was spot on for what we required at the price we wanted. Clean, neat with safe parking. An equipped kitchen is available for use.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideale tussenstop in Nelspruit.

Ons het 'n plek nodig gehad om te slaap op pad na die Krugerwildtuin, met veilige parkeerplek en geriewe om 'n ligte aandete te maak. Verblyf was in die kol vir wat ons benodig het teen die prys wat ons wou hê. Skoon, netjies met veilige parkeerplek. 'n Toegeruste kombuis is beskikbaar vir gebruik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wikus K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus K

Gerieflik met als wat ons nodig gehad het tot ons beskikking.

Die verblyf was presies wat ons wou hê en baie gerieflik.

Pieter C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Lekker gebly. Basies alles wat mens nodig het.

Lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Die kamer het ongelukkig na rook geruik. Moontlik dat rook van die stoep ingetrek het.

Jennifer K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer K

Pleasant,comfortable,clean,well-run.

Hummingbird's Nest Guesthouse is located in a quiet,secure area. Those surrounding gardens are neatly laid out with a well-maintained swimming pool and shaded seating. The rooms are neat, clean and well-equipped with all that is required for a comfortable stay. Parking is safe and secure in an enclosed space controlled by a remote.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam, gemaklik, skoon, goed bestuur.

Hummingbird's Nest Guesthouse is geleë in 'n stil, veilige omgewing. Die omliggende tuine is netjies uitgelê met 'n swembad wat goed onderhou is en sitplekke in die skaduwee. Die kamers is netjies, skoon en goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Parkering is veilig in 'n afgeslote plek wat deur 'n afstandbeheerder beheer word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wendell B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendell B

Very relaxed and professional.

Very neat, clean, professional and well managed - made my stay very relaxed and comfortable.

Wilma W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma W

Skoon en netjies.

Ons kan Hummingbird's Nest sterk aanbeveel en sal weer daar tuisgaan. Vriendelike diens en alles was mooi skoon.

Hannelie L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Heerlik.

Ons hele ervaring van Hummingbird was absoluut heerlik. Sal beslis weer daar oorslaap.

Michelle L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Amazing.

Mooi plek. Leker geslaap. Sal ons definitief weer sien.

Erik V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V

Uitstekend en gemaklik.

Sien sterre.

Irene J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene J

Netjies, vriendelik en ons mense het hulle verblyf baie geniet.

Die kamers was baie netjies, asook al die geriewe. Sal definitief aanbeveel vir ander reisigers.

Marlene D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Dit was great gewees en sal enige tyd mense aanbeveel.

Ons het dit baie geniet, geswem en dit was alles so netjies en skoon en Larry is baie oulik. Sal beslis weer daar bly.

Lizelle B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Baie netjies en bekostigbaar.

Baie dankie vir die heerlike oornagfasiliteit wat julle vir ons gebied het voor ons groot marathon die volgende dag. Ons het goed gerus in julle gerieflike kamers. Dit is baie mooi skoon en netjies. Ek sal net koffiebekers in die kamer aanbeveel - maar dit is net omdat ons groot koffie drinkers is. Baie dankie!

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om vir ons 'n inskrywing te maak en vir al die sterre! Die kamers het wel koppies in maar daar is bekers in die gemeenskaplike eetkamer, wat julle welkom is om te gebruik as julle weer kom. Groetnis!

Hummingbird's Nest Guesthouse
Andre N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Baie gasvryheid! Gaan uit hul pad om behulpsaam te wees.

Ons het lanklaas soveel diens, netheid en gasvryheid ervaar.

Grizel G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grizel G

Gastehuis se kamers was ruim en skoon. Aircon was heerlik. Ons het lekker gebly!

Ons is welkom en vriendelik ontvang. Als het gewerk in die kamer, dit was ruim, skoon en heerlik koel met die lugversorger. Kombuisie was ook goed toegerus. Ons sal dit aanbeveel vir gesin!

Tina F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina F

Verblyf was goed.

Kamer was netjies en skoon en die verblyf was baie goed!

Marlette S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlette S

Alles was net so maklik!

Die kamer was baie netjies en die WiFi is 'n groot bonus!

Nastassja P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja P

Netjies en rustig.

Was mooi, skoon en netjies.

Cecile S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S

Goeie waarde vir geld!

Ons het heerlik gebly. Die besige pad se geraas het ons 'n bietjie gepla.

Johan B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie netjies en waarde vir geld.

Baie netjiese plekkie en al het ons `n bietjie laat ingeklok was die eienaar baie hulpvaardig. Sal definitief aanbeveel!

Francois D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Definitief waarde vir geld.

Die kamer was baie lekker gewees, gemaklik geslaap, ruim stort, skoon en lugverkoeler het baie gehelp. Die swembad was ook skoon en water baie lekker gewees. Dit is lekker om by 'n plek op te daag en te sien dat dit wel so mooi is soos op die foto's. Great!

Louise S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S

Waarde vir geld.

Skoon, netjiese verblyf met vriendelike behulpsame personeel.

Marietjie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Rustig en ontspannend.

Mooi en netjies, baie welkome en vriendelike ontvangs. Ons kamer was ruim en skoon.

Surina A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina A

Absolute kwaliteit in alle opsigte!

Die ruim kamers, duursame meubels en linne het my verbaas! Ek sal sonder skroom Hummingbird’s Nest aanbeveel en weer gebruik! Baie dankie vir die lieflike diens en waarde!

Bonita R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita R

Netjies, gemaklike verblyf!

Netjiese kamers wat goed ingerig is en ook spasie het om dit so gerieflik moontlik te maak, baie vriendelike diens. Sal verseker weer by Hummingbird’s Nest oorslaap.

Armand G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand G

Lekker.

Baie rustige omgewing. Groot verskil van stad se geraas. Baie rustig en verfrissend. Was in Nelpsruit vir onderhoud.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het, Armand. Vriendelike groete, Hummingbirds Nest.

Hummingbird's Nest Guesthouse
Mariaan D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan D

Goeie waarde vir geld!

Sien die sterre! Baie dankie vir jul skoon, netjiese en goed ingerigte eenheid. Dit is baie billik geprys en ek sal dit vir seker aanbeveel en self weer gebruik.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Mariaan, baie dankie vir die mooi getuigskrif, ons waardeer dit opreg!

Groete,
Hummingbird's Nest

Hummingbird's Nest Guesthouse
Justine N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justine N

Look no further,choose hummingbird's nest.

Definitief waarde vir geld, baie netjies en gerieflik.

Christa W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa W

Ons verblyf was baie lekker, en sal weer gaan.

Die veblyf was wonderlik, die ontvangs was baie goed, en die kamer en badkamer was perfek, en baie netjies en skoon, sal enige tyd weer daar oornag. Sal graag net aanbeveel dat hulle ontbyt en aandete sal aanbied (dit hoef nie groot etes te wees nie , as mens ver gery het is mens nie lus om weer rond te ry en kos te gaan kry nie. Maar verder sal ek die blyplek vir enige persoon aanbeveel.

Hester S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S

Skoon en netjies.

Die kamers is skoon en goed toegerus met heerlike beddens en kwaliteit beddegoed, toegang tot netjiese kombuis en heerlike sitarea. Die kamers aan die agterkant kry bietjie lawaai van verkeer en aanliggende kamers.

Kristelle H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kristelle H

Netjiese se gastehuis en vriendelik ontvang.

Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Nadia T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia T

Baie netjies en gerieflik.

Dit was al wat ons nodig gehad het. Die kamers is baie netjies en modern. Ons het lekker gebly.

Hummingbird's Nest Guesthouse se terugvoer

Nadia, baie dankie vir die inskrywing. Ons is bly dat julle dit hier geniet het. Groete Hummingbirds Nest

Hummingbird's Nest Guesthouse
Eileen O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen O

Relaxing.

Our stay was wonderful but it would have been nice to have a hairdryer in our room.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republieksingel 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwYmRlZGI2LTJjNjgtNDExOS04MjU5LTk3ZTdiNGQ3MmVhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 12 Republiek Crescent Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.48894 30.9944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang