Humpback Lodge
Beskrywing
Dié eenheid strek oor vele verdiepings en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers en 'n kombuis wat apart van die eenheid staan. Die een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelslaapbanke, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelslaapbank. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het nie 'n TV nie. Die aparte kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan om die etenstafel geniet word. Daar is ook 'n gemeenskaplike plonspoel waarin gaste kan baljaar. Hierdie eenheid kan saam met die Humpback House bespreek word vir 'n gesin of groep vriende.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Humpback House en Rondawel kan saam bespreek word vir 'n gesin of groep vriende.
Die bestuurder woon op die perseel met hul troeteldiere.
Let asb. dat die eenhede nie TV's het nie.
Daar is 'n gemeenskaplike plonspoel wat van Desember tot April beskikbaar is, of op gaste se versoek buite-seisoen.
Let asb. dat dele van die eenhede via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die A1108, Qondwane, 0182, KwaZulu-Natal