Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hunter's Pride 14

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johanette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Ontspanne met heerlike kos en gesprekke met vriende. Die verblyf was heerlik, baie dankie. Enigste voorstel vir verbetering wat ek sal sê, is om twee of drie dakwaaiers te installeer in die leefarea. Somer tye is geweldig warm met baie vlieë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantasties verby. Stunning plek. Sal enige tyd teruggaan na Hunters Pride 14. Baie netjiese plek en alles wat mens nodig het en soveel meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana P
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Presies soos die prentjies. Verblyf was uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner K
Kort verblyf
3.8
Jan 2025

Die rustigheid en die weet van niks en kalmte en vrede vir jou siel was amazing. Die kuier was baie lekker. Die enigste aanbeveling van my sal wees om die snymesse en die potte en panne te vervang. Oud en al redelik opgebruik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Madeleine R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Lekker afgesonder en stil met net die bosgeluide om ons. Ongelooflik luuks en goed ingerig. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Ons was 'n groep van 8 kollegas wat vir 2 nagte, 1 dag spanbou daar was. Verblyf was baie lekker, mooi en gerieflik en ons almal het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Amazing and clean with all the amenities. Our stay was perfect. The lodge is amazing. It is clean and has all the modern conveniences one might need. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert En Arina P
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Perfekte huis en omgewing vir enige wegbreek. Ons het as 'n gesin van 5 volwassenes vir 3 nagte weggebreek. Die huis was perfek. Die omgewing ongelooflik. Ons het baie lekker gebly en gaan vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Uitstekende verblyf, lekker uitgerus! Ongelooflik lekker gekuier, mooiste uitsig en uitstekende geriewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fab, fab, fab! Was super. From the time the booking was confirmed, to the day of our arrival. Everything is so well thought out. A really wonderful getaway spot! Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunters Pride 14, Pride of Africa Wildlife Estate, Hammanskraal, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aed7d1105c3481cf4d91c957b92cdac1390836f0e2bb69227f9f98dbe748cc56f212dc5dcb1d9114ecb84683881dd9b9676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 51 5 1 5 14 Hunters Pride Pride of Africa Wildlife Estate 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.333427588345 28.378002047539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang