Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hunters Pride 35

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 64 resensies vir Hunters Pride 35
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lindy V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V

Absolutely beautiful accommodation with luxurious finishes! The house is spacious.

Loved our stay at Hunters Pride 35.

Petro S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Dit was 'n heerlike kuier naweek gewees.

Dit was alles waarna ons gesoek het en nog baie meer. Baie netjies en skoon.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
André B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B

Amazing stay and great setting.

We had a great time. The unit is well-appointed and furnished. We did not want for anything. Thank you very much.

Charnell Y - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnell Y

Warm, comfortable, modern and neat accommodation.

We spent two nights at Hunters Pride 35 and thoroughly enjoyed our stay. The location was perfect and close to Camp Discovery where we spent most of our days for a tournament. The house is surprisingly warm during the winter nights. The beds are really comfortable, rooms are neat and spacious. Love that each room has its own bathroom. We will definitely be back soon.

Willem D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Baie dankie - ons sal beslis weer kom!

Uitstekend ingerig. Kommunikasie met eienaar is perfek.

Joseph P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph P

Uitstekend.

Ons het die naweek baie geniet.

Pine P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P

Hoogs aan te beveel.

Die plek was baie netjies, en alles wat nodig was, was daar. Die gasheer was baie behulpsaam om enige navrae aan te spreek. Sal definitief weer besoek.

Anneli R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli R

Wonderful wonderful wonderful!

This place is hands down the best vacation spot we've ever visited! It's definitely worth the money and very affordable for groups of up to six people. There's a refreshing little swimming pool to cool off in during hot summer days and a lovely patio and braai area where we spent most of our time gazing out into the bush. The rooms are beautifully decorated, each with its own bathroom. The kitchen is well-equipped and has everything you could possibly need, including a dishwasher! The lounge has a very comfortable couch and a big TV. It's located close to a fence, so we could see some buck and other animals wandering around, and we even had daily visits from the zebras. We had a wonderful stay at Hunters Pride 35 and will definitely come back in the future!

Quinten S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten S

Rustige wegbreek met als wat jy nodig het om dit gemaklik te maak.

Ek kan beslis Hunters Pride 35 voorstel vir almal. Dit is so 'n mooi plek en baie luuks, en dit is baie mooier as op die fotos. Daar is aircon in elke kamer, 'n verhitte swembad en letterlik als wat jy nodig het. Dit sluit skottelgoedwasserblokkies, skottelgoedseep, badhanddoeke, potte, panne, bakke, letterlik ALS in. Het ons al die informasie gegee wat nodig is en als het glad verloop. Ons het so 'n lekker naweek gehad en sal beslis weer gaan. Kan ook beslis aanbeveel vir die gamedrive. Ons het soveel informasie gekry en geleer en was elke sent die moeite werd.

Zelda H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H

Fantastic.

Absolutely stunning. Had an amazing time.

Patti B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patti B

Amazing house, but disappointing game viewing.

Thoroughly enjoyed stay. Disappointed that although we bought a self-drive permit, we were denied access to the routes where most game could be viewed. Family of 7 including 3 children under 7 are not suited to organised game drives.

Koos E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos E

Rustige heerlike kuier.

Fantastiese plek. Reëlings en kontak met eienaar professioneel. Ligging perfek.

Johannes H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes H

Baie mooi en goed toegeruste huis. Kommunikasie was van gasheer baie goed.

Het baie lekker gebly.

Nell K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nell K

Very good.

Excellent accommodation with a very peaceful setting.

Joan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan V

Ons sal definitief weer gaan kuier.

Ons het so lekker gerus en het die stilte baie geniet.

Geoffrey J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey J

Wonderful house in a great location.

Wonderful stay. Helpful advice and recommendations from the host.

Kerry S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry S

Peaceful! Didn't want to leave.

Our stay was absolutely fantastic. Marius was an amazing host. The accommodation was even more amazing than the pictures show. We had daily visits from the zebras and saw giraffes and many buck walking past. The pool was a perfect end to our game drives. We also want to recommend Eric who took us on a game drive. We saw lions, a huge herd of elephants, and many more animals.

Jan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Baie geniet, baie gelukkig met ons naweek daar!

Was fantasties - sal vir seker weer gaan.

Mariëtte B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte B

Asemrowend.

Juweel van 'n plek in die hartjie van die bos. Alles en nog meer was tot ons beskikking. Marius is wonderlik en jy kon hom enige tyd bel om te hoor van wildritte, lekker eetplekke naby, ens. Sy plek gee 'n mens net weer daardie energie en 'mind cleaning' om die res van die jaar aan te pak. Beste vakansie ooit. Die wat nie die juweel in die bos gaan besoek nie, mis baie. Eenvoudig net fantasties! Baie dankie vir alles. Ons kom definitief terug.

Stef H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef H

Fabulous! A home away from home with a much better view!

This place is all about the small things. The sparkling white towels, fresh linen, the kitchen utensils, including a braai bak and a small cooler box for game drives. The braai outside was in excellent condition. You don't find that at self-catering units often, with all the necessary braai tools - all exceptional. There is a small pool heated by a pool pump and, best of all, a solar backup system so Eskom can really bugger off while you enjoy your stay. Full DSTV and WiFi make watching any sport an easy process. We will be back here! The only advice is to pay conservation fees online and buy the Dinokeng Map from the shop for R50 when you enter. It will help you access the rest of the area for self game drives and eliminate waiting time on your way out of the reserve. Lekker man, dit was lekker!

Jeanine V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine V

Home away from home.

Ons was mal oor Hunters Pride 35, alles wat jy nodig het vir 'n gesinswegbreek. Al wat jy hoef te pak is kos en klere. Kombuis is toegrus met alle nodige kombuis toebehore. Daar is putt-putt en 'n speelarea vir die kinders, beplan reeds ons volgende naweek weg. Baie dankie Hunters Pride!

Annalene C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene C

Pragtige gerieflike huis.

Netjiese, skoon en goed toegeruste huis. Solar as alternatiewe krag is wonderlik. Was glad nie deur beurtkrag geimpakteer nie. Braaiplek en swembad ook netjies. Sien die wild van jou stoep af.

Liezil P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezil P

Pragtige netjiese plek.

Baie lekker plek vir 'n naweekwegbreek. Baie netjies en skoon.

Pienaar P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pienaar P

Luuksheid in die natuur.

Marius is 'n uitstekende gasheer met volledige inligting ten opsigte van reëlings van ons verblyf in 'n volledig toegeruste kombuis en ruim vertrekke met die klem op luuksheid waar niks ontbreek nie, veral met die solar-stelsel wat tydens beurtkrag 'n bonus was.

Johan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

A great venue and wonderful house.

See stars.

Selvan K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selvan K

Luxury, spacious, accommodation that is highly recommended.

You definitely won't go wrong here if you book. The accommodation has all that you would need for a comfortable and luxurious stay. The outdoor area is welcoming and spacious with a huge dining table, a braai area, heated splash pool and fire pit. The kitchen equipment, bedding and furniture are of superior quality. We thoroughly enjoyed our stay and the serenity and privacy was amazing. The zebras roaming around was a great treat!

Neels M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M

'n Onvergeetlike naweek by Hunters Pride 35.

Baie dankie, Marius. Alle kommunikasie, reëlings ens. was betyds deurgegee en akkuraat. Baie lekker gekuier met al die geriewe wat nodig is. Die solar-stelsel maak dat 'n mens amper nie eers agterkom dat daar "Loadshedding" is nie. Sal Hunters Pride 35 enige tyd aanbeveel.

Colette S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette S

Fantastiese keuse vir verblyf.

Hunters Pride 35 het ons verwagtinge ver oorskrei, die pragtig versorgde luukse verblyf het alles wat nodig is om verblyf spesiaal te maak. Die eenhede is baie privaat en dit was heerlik om so in stilte in die natuur te wees. Die tyd daar het te gou verbygegaan maar ons sal graag weer iin die toekoms daar wil kuier. Geluk met 'n pragtige opset.

Eric T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric T

Very comfortable and relaxing, nice position of the house and private.

Enjoyed having animals around the house. We have to compliment the website service was excellent.

Melissa D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Was a lovely stay at Nr 35 Hunters Pride. The house was nice and big, Modern and very clean. The owner is also very friendly and helpful!

We really enjoyed our weekend here and even got a surprise visit from an Elephant one night- it was a magnificent experience. The house is just as the pictures and very clean. Wifi is good and the owner very helpful and friendly!

Annemarie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D

Great weekend escape.

A group of friends and I enjoyed a relaxing weekend. Marius shared valuable information before hand and we were able to enjoy the weekend despite load shedding due to the easy switch-over with the solar system backup. We had zebras on our lawn a few times a day and really enjoyed the well-equiped kitchen and patio area. We all agreed that we will return.

Maresia B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresia B

Ongelooflik lekker. Pragtige plek.

Sal definitief dit aanbeveel.

Anché B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anché B

Wonderlike plek.

Sal beslis weer bespreek.

Graham K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham K

We had a very enjoyable stay with children and grandchildren. The accommodation is superb with a very well-equipped kitchen. The braai facilities are exceptional and the heated pool is the cherry on top. We will definitely be back. Thank you Marius.

Great place to spend a few days and easily accessible from Johannesburg.

Paul V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Skoon, netjies en vir seker 'n juweel.

Pragtige huis met als wat benodig word. Ligging is perfek. Dankie Marius en span.

Francisco K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisco K

The property is well kept and in a peaceful and organized estate. Beautiful bush views with animal sightings. Thoroughly enjoyed our stay.

Would highly recommend it for a tranquil getaway.

Charmaine L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L

Rustig, netjies.

Weereens het ons die tydjie daar geniet. Dit is ons 2de keer wat ons hier kom kuier en sal definitief in die toekoms weer daar bly.

Dean S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean S

Lovely weekend.

I will be back when next in the area.

Louwrens R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens R

Absoluut luuks.

Die hele opset van die verblyf is luuks.

Lise D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise D

Fantasties.

Hunters Pride sal ons vir seker weer sien en volgende keer vat ons die familie saam. Dit is 'n pragtige plek en netjies soos gewys op foto's.

Katherine M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine M

Everything you need in one place.

This place was perfect. It has everything you need, including its only private pool. Loadshedding was no problem as there is solar too. We had such a lovely stay and have already booked our next one!

Pieter H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Uitstekende verblyf en vriendelike diens van Marius.

Netjies en gerieflik. Alles wat benodig word, is beskikbaar. Sal definitief weer by Hunters Pride 35 bespreek.

Melanie J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie J

Lekker.

Pragtige plek diep in die bos. Huis is goed ingerig met als wat mens nodig het. Daar is lekker ruimte binne en buite die huis. Swembad werk 100% en koel mens lekker af. Overall is dit 'n baie mooi, rustige omgewing en dit voel of mens op vakansie is.

Cintaine S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cintaine S

Ag, hoe wonderlik was dit om daar aan te kom en alles is netjies en in plek.

Die sebras en vlakvark het ons verwelkom. Ons kon lekker braai en om die vuur sit in die aande. Die warm swembadjie is 'n pluspunt. Die uitsig is wonderlik. Dis salig en die perfekte wegbreek vir enige iemand. Dit was 'n bonuspunt dat Hunters Pride ook 'n solar stelsel in plek het. Die beurtkrag het ons nie vir 'n oomblik gepla nie. Ons sal beslis teruggaan en weer daar kuier. Voel soos huis en nog meer!

Charmaine L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L

Netjiese huis met rustige atmosfeer.

'n Pragtige huis met genoeg ekstras om jou kuier baie gemaklik te maak. Die omgewing is rustig en jy voel asof jy alleen onder die sterrehemel is in die aande met 'n paddakoor in die agtergrond. Sal die plek sterk aanbeveel.

Phillip C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C

Onvergeetlik.

Goeie ligging en waarde vir geld.

Patrita V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrita V

Relaxing luxury in the bush.

A beautiful house with a wonderful layout so one can enjoy the bushveld animals and their sounds from the braai area at night. The zebra and warthog walking freely in the estate was a nice surprise. Lovely heated splash pool. And enough space for the children to ride bike and play. House has everything one needs for a breakaway.

Annabet V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabet V

Pragtige verblyf.

Die huis was ongelooflik skoon, netjies en goed toegerus. Ons het dit baie geniet. Die stilte was salig! Sal hierdie huis beslis aanbeveel vir familie en vriende!

Tanya O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya O

The house was exactly as advertised.

Everything worked and it was so clean with such good service. Thank you!

Mariza T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza T

Lovely stay!

Very comfortable stay.

Gerbrecht M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrecht M

Heerlike familie-kuier tyd in 'n fantastiese omgewing.

Ons het heerlik gekuier. Alles wat mens se hart begeer, is beskikbaar in die huisie. Pragtige omgewing, heerlik gerus en lekker saam met familie gekuier. Ons kom terug.

Giulia B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giulia B

Beautiful house perfect for a weekend away.

Hunters Pride 35 is a beautiful house situated in a lovely part of Dinokeng. The house is well equipped and immaculate.

Maritza H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza H

Absolute bliss.

Where do I start. Tt's is an awesome house. Everything you need and al lot of things you didn't even expect. The house is super clean and cozy. Relaxing around the boma whilst the kids enjoyed the heated pool. They had so much fun with their bicycles. Early mornings you can feel the world wake up around you. Thank you to the owners for sharing your paradise with us. I will definitely book again.

Ea O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ea O

Topklasverblyf.

Dit was nou regtig 'n fantasiese lekker naweek, die huis is regtig topklas, skoon en modern met 'n lieflike uitsig oor die bos met alles wat jy nodig het. Sebras en vlakvarke wat om die huis loop, tot 'n jakkals verby die huis gesien hardloop. Die uitsig oor die bos is pragtig. Ons het per ongeluk 'n champanje glas gebreek, Maruis het gesê dis hoe hy nou weet sy gaste het die naweek geniet, so mooi sin van humor. Dankie Marius, jul verblyf is top, top, topklas.

Robyn C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn C

Luuks en voel soos 'n huis in die bos.

Lieflike wegbreek in Dinokeng. Hunters Pride 35 was luuks, skoon, ten volle toegerus met alles wat mens nodig het om gemaklik vakansie te hou. Die huis is warm en knus in die koeler weer van die winter. Sal beslis weer besoek!

Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Ongelooflike tyd.

Was lekker rustig en pragtig.

Patsy R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patsy R

Peaceful and relaxing.

The house was well equipped and very clean. We thoroughly enjoyed out short stay and had the pleasure of viewing zebra in the garden as well as a family of warthogs. We will definitely return.

Stephne D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne D

Netjies en lekker gekuier. Dankbaar vir die sonkragstelsel wat die load shedding 'n plesier gemaak het.

Net ongelooflik baie vlieë, so bring maar genoeg doom, kosnette etc saam. Sit die hittepomp van swembad vroegtydig af, water raak baie warm vir die somer se swem.

Maria M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M

Relaxed and enjoyable.

Have been to Hunters Pride various times and always feels like home away from home. Well worth the stay. Secure, clean environment with all the amenities you require.

Francois S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Very clean and organized.

Value for money and didn't required anything because all cutlery is there.

Riaan P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P

Baie lekker naweek in die bos.

Ons het ons kuier by Hunters Pride 35 baie geniet. Marius was baie behulpsaam en het vinnig reageer op enige navrae. Die eenheid was baie mooi skoon en netjies. Eenheid is volledig toegerus met alles wat jy kan benodig. Ons kan dit beslis aanbeveel vir enige iemand. Julle sien ons beslis binnekort weer.

Lukas B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas B

Spesiaal.

Marius is 'n uitstekende gasheer. Alles was in orde. Woorde sal nie die lekker wegbreek kan beskryf nie. Gaste moet dit self ervaar. Sal beslis weer kom uitspan op Hunters Pride 35.

Elmarie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Prentjiemooi!

Dis raar dat ek iewers inloop en alles is op my standaard. Die plek is pragtig, skoon, met mooi smaakvolle dekor. Dis voel rêrig soos "home away from home". Kan heeldag op daai stoep sit en net die rustigheid inneem.

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunters Pride Wildlandgoed 35, Pride of Africa Natuurreservaat, Dinokeng, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa7857da2ecf7fc85a1f15a5a5a5f630c2b2a7f149a029c58bd156bc2e5adf348cefd1a944cba99673f2d343f477093e7af7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense 64 5 1 5 Hunters Pride Wildlife Estate 35 Pride of Africa Nature Reserve 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337217 28.376364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang