Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hunters Pride 40

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunters Pride Wildlife Estate, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hunters Pride 40 is in die Pride of Africa-natuurreservaat in die Dinokeng-wildreservaat geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle vakansiehuis met gereelde wild- en voëlkykgeleenthede.

Dié ruim huis bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die derde badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, ekstra sitplek, sonstoele, braaigeriewe en 'n verhitte plonspoel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Leané Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hunters Pride Wildlife Estate, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunters Pride Wildlife Estate, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bbe905dc9ec0ee6f98350d40b78610feca691f3c1f1feb3f508459b139c8ee109becbf5d81b770ce6f4ce255f0912a7f447?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6) Hunters Pride Wildlife Estate Dinokeng 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.334770808401 28.377998983519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang