Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huntshoek Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

True African experience. Amazing views from the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Huntshoek
Huntshoek Lodge
We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon!

Renier D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Ons het Huntershoek gekies vanweë sy ligging as 'n goeie oorslaapplek tussen Kaap en Durban. Alhoewel dit langs die N2 geleë is, hoor mens slegs die naggeluide van die natuur. Die uitsig oor die berge en vallei is asemrowend. Fotos kan nie die werklikheid vasvang nie. Die personeel is vriendelik, behulpsaam en het ons baie spesiaal laat voel. Ons was hartseer om die volgende oggend te vertrek. Om 'n weeklange vakansie te beplan by Huntershoek om bietjie die batterye te herlaai, is op my bucketlist vir 2024!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Huntshoek
Huntshoek Lodge
Thank you so much for your kind words, Renier. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us! We hope to see you again soon!

Cheryl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lovely accommodation. This was so beautiful. It was clean and felt very safe. Candice was lovely to deal with, and I would recommend this accommodation. The bed was comfortable, and the shower was hot. The views were stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Huntshoek
Huntshoek Lodge
Thank you so much for your kind words, Cheryl Stone. It was lovely to have you here. We hope to see you again soon.

Michael F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Huntshoek kan ten sterkste aanbeveel word om kalmte en rustigheid te ervaar. Uitstekende bestemming met algehele privaatheid, afsondering met die natuur se geluide, veiligheid, luukse bad- en stortgeriewe, onversteurde natuurskoon, onbelemmerde uitsig oor die omliggende landskap en die geleentheid om op grondpaaie te stap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Huntshoek
Huntshoek Lodge
Thank you so much for your kind words. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us and we hope to see you again soon!

Megan A
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Peaceful with beautiful views. Was an awesome overnight stay. The host was super friendly and helpful. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Huntshoek
Huntshoek Lodge
Thank you so much for your kind words, Megan. It was lovely to have you here. We hope to see you again soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Huntshoek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 km op die N2, Plaas 611, Makhanda (Grahamstad), 6139, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cfc54067f1cfe471f44c8793bc999c2a0c2a0d810bb59a7678a8f4c1624c1209bd538524b8c3b2db002087f91b1af479b38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 43 km on N2 Farm 611 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.251354177014 26.966441908707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang