Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hush in the Rush

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: High Level-weg 52, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 R1 575 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hush in the Rush is 'n lieflike, troeteldiervriendelike tuinwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Groenpunt geleë is. Dit is sowat 600 m vanaf Kaapstad-stadion en 15 minute se stap vanaf die V&A Waterfront.

Die eenheid het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledige kombuis, leefarea en 'n onderdakstoep. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n badkamer met 'n stort oor die bad asook een met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien en 'n handvol komplimentêre skoonmaakprodukte is beskikbaar.

Die eenheid word nie tydens verblyf skoongemaak nie, maar skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.

Die leefarea het 'n etenstafel vir 4 gaste en 'n slim-TV met toegang tot stromingsdienste waarby gaste met hul eie besonderhede kan aanmeld. Vir diegene wat moet werk, is gratis WiFi en 'n lessenaar ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot gedeelde wasgoedgeriewe, braaigeriewe en 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Hush in the Rush
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • High Level-weg 52, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hush in the Rush het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: High Level-weg 52, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe16705a924b8dc4c9466a590002e1ba61cd358970e2f05699ee829634997b6b905d90bf5b75d306ca24b64846c25ceaca530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 52 High Level Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.911065584716 18.409784671572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang