Hush in the Rush
Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: High Level-weg 52, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 750R1 575 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hush in the Rush is ‘n lieflike, troeteldiervriendelike tuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Groenpunt. Dit is sowat 600 m vanaf Kaapstad-stadion en 15 minute se stap vanaf die V&A Waterfront.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledige kombuis, sitkamer en 'n onderdakstoep. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is badkamer met 'n stort-oor-bad sowel as een met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien en 'n handvol komplimentêre skoonmaakmiddels is beskikbaar per bespreking.
Die eenheid word nie gedurende die verblyftydperk skoongemaak nie, maar 'n skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die leefarea het 'n etenstafel vir 4 gaste en 'n slim-TV met toegang tot stroomdienste waarop gaste met hul eie besonderhede kan inteken. Vir diegene wat moet werk, is gratis WiFi en 'n lessenaar beskikbaar.
Gaste het toegang tot gedeelde wasgoedgeriewe, braaigeriewe en 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- High Level-weg 52, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Hush in the Rush het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: High Level-weg 52, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang