Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huys ten Bosch Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 73 resensies vir Huys ten Bosch Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Riaan M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

Hartjie van Potchefstroom.

Baie lekker en veilige verblyf - baie aandag tot detail. Vriendelike hulp daar waar dit nodig was en het uit hul pad gegaan vir my en my dogter.

Anneli K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli K

Perfek vir my gewees.

Baie vriendelike verwelkoming. Alles was mooi verduidelik. Saligheid. Sal weer daar gaan bly as ek ooit Potch toe moet gaan.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Eileen B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eileen B

Besoek aan Potch vir die Potch Jool.

Baie lekker gastehuis. My volwasse kinders was daar vir die Potch Jool en het lekker gebly. Nadat hulle die aand teruggekom het, wou hulle in die swembad gaan afkoel, maar is deur die eienares (of bestuurder) meegedeel dat hulle nie so laat die swembad mag gebruik nie. Dit was dalk effens onnodig, maar andersins was die verblyf baie lekker, dankie.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Goeiedag, baie dankie vir terugvoering! Waardeer regtig, en bly hulle kon die jool geniet. Ongelukkig mag gaste nie na 22h00 die swembad gebruik vir veiligheidsredes nie. Hulle het om 3uur in die oggend geswem en het ander gaste versteur wat wou slaap.
Groete
Louise

Huys ten Bosch Guest House
Charlene W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene W

Friendly people, comfortable stay with a delicious breakfast.

We had a very short but awesome stay in Potch.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Thanks so much for your kind review and comments! Would love to welcome you back again.

Huys ten Bosch Guest House
Wilna S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna S

Almal was baie hulpvaardig gewees.

Goeie ligging as jy naby aan die universiteit wou wees.

Morne B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Oorgebly vir een nag. Goed geleë, skoon en netjies.

Vriendelik.

Dirk K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K

Dogter op NWU besoek.

Naby kampus. Skoon en warm in winter. Goeie sekuriteit.

Reghardt K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reghardt K

Gerieflik, vriendelik en waarde vir geld.

Sal vir seker weer hier bespreek. Beide eienaars is baie vriendelik en lewer 'n baie goeie diens! Ontbyt was heerlik en ons het selfs nog lekkerder geslaap!

Hilda B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

Baie gerieflik.

Baie lekker gebly. Ontbyt was heerlik.

Cardele S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cardele S

Vriendelike gasheer, heerlike ontbyt en goeie ligging.

Huislike atmosfeeren keurige dekor. Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang.

Maggie W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie W

'n Heerlik, warm verwelkoming en verblyf op 'n koue, reënerige Vrydagmiddag.

Louise het ons met 'n groot glimlag en 'n groot sambreel by ons motor kom haal. Die ligte en verwarmer was reeds aan. Die familiekamer is baie ruim en netjies met al die tegnologie soos WiFi & Netflix beskikbaar. Ons het heerlik ontbyt geëet en 'n ontbyt-padkospakkie vir Sondagoggend ontvang. Die gastehuis is so sentraal veral as jy rondom die kampus wil wees. Baie dankie vir julle gasvryheid Wilhelm en Louise.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Duisend dankies vir jul opregte, gawe en mooi woorde. Ons hele span waardeer dit opreg. Sien uit om jul weer te verwelkom.

Huys ten Bosch Guest House
Alma V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V

Dankie vir die gasvryheid en die heerlike ontbyt.

Perfekte ligging vir 'n besoek aan die NWU.

Frikkie S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie S

Aangename paar nagte. Netjies.

Baie netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Baie dankie vir gawe woorde, ons waardeer dit regtig en hoop om u weer te sien!

Huys ten Bosch Guest House
Paul S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul S

Goed toegeruste kamer.

Baie goeie ligging. Vriendelike en hulpvaardige diens.

Willem S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Baie aangenaam

Gastehuis en eienaar was baie aangenaam. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoering & mooi woorde! Ons waardeer jul ondersteuning & hoop om gou weer te sien..

Huys ten Bosch Guest House
Veruschka J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschka J

Wonderlik, besonderse vriendelike diens en netjiese fasiliteite.

Sal beslis aanbeveel!

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Baie dankie vir sulke positiewe terugvoering! Ons & personeel waardeer dit verskriklik baie.Sien uit om julle weer te sien.

Huys ten Bosch Guest House
Christa P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa P

Baie netjies, gemaklik, alles wat mens nodig het en baie gasvry.

Kamer was skoon en netjies. Alles wat mens benodig vir verblyf.

Charlotte V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Familiekuier en troue.

Die gasheer, Wilhelm, was baie behulpsaam met ekstra kamer wat ons skielik nodig gekry het. Ontbyte heerlik en goeie waarde!

Nadia P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P

Rustig.

Dit is die derde keer dat ons daar bly en ons was nog nooit teleurgesteld nie.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Baie dankie en was lekker om julle weer te sien, volgende keer sal ons vir julle n kamer bespreek op die eerste vloer.

Groete,
Wilhelm

Huys ten Bosch Guest House
Jolindi P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolindi P

Rustig en huislik.

Die gastehuis is uitstekend geleë en het 'n rustige atmosfeer. Personeel is gasvry en professioneel. Ons het 'n heerlike ontbyt geniet en sal hulle definitief weer besoek.

Elaine V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Pragtige gastehuis.

Baie skoon en netjies en baie vreindelike mense. Ontbyt was heerlik. Sal beslis weer besoek.

Nadja D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadja D

Die eienaars is baie vriendelik en die ontbyt was heerlik. Die gastehuis is loopafstand vanaf die bult en kampus, wat baie gerieflik is.

Sien sterre.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Baie dankie vir mooi woorde, waardeer! Sien weer hopelik..

Huys ten Bosch Guest House
Carin M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M

Presies soos geadverteer - netjies en goed geleë.

Daar is absoluut niks om oor te kla nie - netjies; skoon; wonderlik geleë vir Aardklop en die ontbyt was baie goed.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering! Waardeer so baie en lekker om te lees! Jul enige tyd welkom.

Huys ten Bosch Guest House
Lynette L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L

Baie lekker gebly, baie gasvry!

Ons het baie welkom gevoel, baie netjies en skoon. Ons die oornag baie geniet. Ons sal weer daar kuier.

Zelna D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna D

Baie aangename ervaring.

Baie vriendelike en gasvrye eienaars. Sal hulle altyd ondersteun en aanbeveel.

Pieter E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Heel gerieflik.

Baie lekker gebly! Ontbyt uit die boonste rakke. Gerieflik geslaap. Baie dankie, Louise, vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons het dit vreeslik geniet. Sien julle weer!

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi, gawe woorde! Sulke terugvoering maak ons dag en week. Hoop om jul weer te verwelkom.

Huys ten Bosch Guest House
Thandiwe M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandiwe M

Service was great.

When in Potch, I will stay with them again.

Dirk E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk E

Thank you for the lovely stay.

A very friendly and welcoming place. I would definitely recommend this place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dankie vir die lieflike verblyf.

'n Baie vriendelike en verwelkomende plek. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Dear Dirk,

Thank you very much. It was a pleasure hosting you.

Regards,
Will

Huys ten Bosch Guest House
Danel M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danel M

Die mense is gasvry en die verblyf is netjies en veilig.

Baie netjiese verblyf, mooi en veilig. Gasvrye personeel en lekker ontbyt. Ons het baie lekker gebly!

Madelein J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein J

Waarde vir geld.

Baie vriendelike en persoonlike aandag.

Carlien V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien V

Very enjoyable.

A lovely clean room. Facilities situated close to the University, which made it ideal. Friendly staff and great breakfast. Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker!

'n Lieflike en skoon kamer. Geriewe is naby die universiteit wat dit ideaal maak. Vriendelike personeel en heerlike ontbyt. Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Frikkie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Goeie waarde vir geld verblyf.

Ek het my verblyf by Huys ten Bosch baie geniet (dit was my tweede keer). Fantasties vir 'n vinnige besoek aan die Universiteit of vir Aardklop. Ek is gasvry ontvang en die kamer bied alles wat ek nodig gehad het. Die lugversorging in die kamer en die gratis WiFi is uitstekend. Die nabye ligging aan die Bult is ook 'n groot plus. Baie dankie - jul sien my weer!

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering and mooi woorde. Ons en personeel waardeer dit regtig baie. Hoop om u weer te sien.
Groete.

Huys ten Bosch Guest House
Riekie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie S

Pragtige netjies akkommodasie en uitstekend geleë.

Beslis waarde vir jou geld, gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Kamers is baie gerieflik en netjies. Uitstekend geleë.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe kommentaar, waardeer baie. Sien uit om u weer te verwelkom.

Huys ten Bosch Guest House
Fran V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fran V

Huys ten Bosch se verblyf was gerieflik, goeie nagrus, heerlike ontbyt, WiFi, ligging is goed en baie vriendelike mense.

Ek sal graag weer in die toekoms by Huys ten Bosch oornag.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

So lekker om u terugvoering te lees, baie dankie. Sien julle weer.

Huys ten Bosch Guest House
Neels R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R

Vriendelik, professioneel, goeie waarde vir geld.

Die personeel van Huys ten Bosch was baie vriendelik en professioneel. My kamer was baie netjies en goed ingeruim -- definitief (meer as) die prys werd!

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Baie baie dankie vir sulke mooi woorde. Hoop om weer te sien.

Huys ten Bosch Guest House
Andre S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Absolute trevedenheid met die verblyf.

Vriendelike ontvangs, skoon en keurige verblyf. Nabu NWU en loopafstand van restaurante en winkels. Uitstekende ontbyt.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Ons and personeel waardeer dit so om sulke lekker kommentaar te lees, baie dankie.

Huys ten Bosch Guest House
Louis L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Uitstekend! My nuwe tuiste in Potchefstroom.

My gunsteling gastehuis in Potch. Die diens was onverbeterlik. Die kamer gerieflik en die ontbyt heerlik. Waarde vir geld!

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Waardeer jou gawe woorde, baie dankie! Sien uit om jou weer te verwelkom, al is dit net vir ontbyt.

Huys ten Bosch Guest House
Wynand D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D

Absolute fantasties.

Baie aangename verblyf. Die kamer was is so knus en huislik en alles was baie skoon en netjies. Die ontbyt was absoluut uit die boeke en ons is so welkom laat voel deur ons gasvrou. Sien julle definitief weer as ons in Potch is.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi woorde! Dit was 'n plesier om julle hier te kon huisves, hoop om weer te sien!

Huys ten Bosch Guest House
Hester Helena P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester Helena P

Aangenaam.

Sal weer teruggaan. Personeel is vriendelik en hulpvaardig en die ontbyt is heerlik.

Zelna D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna D

Vriendelike eienaars wat uit hulle pad uit gaan om mens welkom te laat voel.

Ongelooflike gastehuis. Kan dit aanbeveel vir enige reisiger.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die kompliment! Sien jul hopelik weer!

Huys ten Bosch Guest House
Willem A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem A

Uitstekende ligging, veilig en goed versorg.

Naby die universiteit en restaurante, gerieflike netjiese kamers, voldoende parkering agter hekke en 'n heerlike ontbyt met verskeie opsies.

Sita P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sita P

Heerlik gebly.

Ideaal geleë, kon baie plekke sommer stap, alles is gedoen om ons verblyf vir ons so gerieflik moontlik te maak. Sal hul definitief aanbeveel.

Andre S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Net wat ons wou gehad het! Sal beslis weer by Huys Ten Bosch bespreek.

Sien sterre.

Dr Niel R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Niel R

Awesome in alle opsigte.

Vriendelike ontvangs, netjiese gerieflike kamer. Binne loop afstand vanaf Aardklop Feesterrein. Sal enige tyd weer hier oornag!

Andre Z - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Z

Ek sal terugkom!

Baie vriendelik ontvang. Lekker geslaap, goeie, lekker vars ontbyt. Ek sal terugkom.

Hannelie P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie P

Uitstekend!

Ek het dit baie geniet!

Pieter F - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Uitstekend.

Huys ten Bosch was uitstekend.

Jopie C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie C

'n Perfekte verblyf vir vyf dae.

Hierdie gastehuis is op wêreldstandaard.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering!

Huys ten Bosch Guest House
Alida V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Heerlik naby Universiteit en eetplekke.

Die vriendelike ontvangs en rustige atmosfeer was 'n bonus na 'n lang dag se reis. Kamer was mooi skoon en parkeerplek veilig. Heerlike warm bed. Kan dit beslis aanbeveel.

Lyrette M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lyrette M

Uitstekend.

Lekker ontbyt, goeie diens.

Maria S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria S

Ons het baie lekker gebly, vriendelike mense.

Sien sterre.

Susan S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S

Baie warm welkom, ons het dadelik tuis gevoel.

Ons is hartlik ontvang en misverstand met kamers is vinnig en vriendelik uitgesorteer. Kamer was netjies en gemaklik en ons het 'n heerlike nagrus geniet. Ontbyt uit die boonste rakke.

Huys ten Bosch Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul vriendelike terugvoer! Hoop om julle weer te sien.

Huys ten Bosch Guest House
Schalk B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk B

Voldoen aan vereistes!

Dankie vir die heerlike ontbyt, dit was voortreflik!

Liezel F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel F

Gerieflik en skoon.

Ons het by die gastehuis oornag vir 'n gradeplegtigheid, dit is gerieflik naby aan die kampus, netjies en skoon en hulle bedien heerlike ontbyt!

Hannelie P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie P

Uitstekend!

Ek sal hulle altyd kies om by te bly as ek Potch toe kom. Ek voel veilig en kry waarde vir my geld.

Gary S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S

Puik en vriendelike diens.

Ek is professioneel en vriendelik ontvang, alle reëlings was in plek en die fasiliteite en diens verskaf was uitstekend. Die personeel was uitstekend en het my verblyf aangenaam gemaak.

Pieter L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Aangename huislike verblyf.

Beveel Huys ten Bosch sterk aan. Sal graag weer daar tuisgaan.

Quentin R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin R

Baie lekker.

Baie netjies, skoon en gerieflik. Baie dankie. Sal dit aanbeveel.

Berndene F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berndene F

Excellent.

It was a warm-hearty welcome and host walked more than extra mile during our stay. Indeed a place to revisit, thank you!

Karen D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Heerlik gemaklik en gasvry.

Ek sal beslis in die vervolg hier tuisgaan.

Fiona V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona V

Well recommended.

Fabulous stay at Huys ten Bosch and we were made to feel quite at home. Breakfast fabulous!

Hester V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Net reg vir 'n ma om naby die kinders op kampus te kuier.

Heerlike ontbyt en naby alles.

Michele N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele N

Central, friendly atmosphere, great breakfast. Will definitely be staying there again!

Had a wonderful stay at Huys ten Bosch. It provides everything you need, owners are friendly and very helpful. Location great!

Piet V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Vriendelik ontvang en baie behulpsaam, kos was ook lekker.

Goeie waarde vir geld en goed geleë naby die studente.

Wim D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wim D

Heerlike, rustige en veilige plek.

Netjies, skoon, veilig, goeie ontbyt met vriendelike personeel.

Reinders E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinders E

Nice stay.

Very frendly owners, price value is good, nice breakfast.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker verblyf.

Baie vriendelike eienaars. Waarde vir geld is goed. Lekker ontbyt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Francois D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het vooraf bespreek vir 'n familietroue. Aangesien die troue vroeg was, het ons gereël om vroeër te kon arriveer. Die was geen probleem nie en ons was verwelkom met 'n glasie sjerrie en 'n koppie koffie. Die kamers nie nuut en modern nie, maar is ruim, skoon en gerieflik met alles wat nodig is. Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang en welkom en tuis laat voel en heerlik gesels. Ontbyt was ook ingesluit by die prys en ons het heerlik geëet. Ons kan voorwaar Huys ten Bosch aanbeveel vir een of twee nagte se oorbly as jy in die omgewing is. Dankie vir puik diens.

Lindi V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi V

Uitstekend!

Pragtige plek. Skoon en netjies. Louise is baie gasvry en ek sal definitief weer daar gaan oorslaap. Ontbyt was ook baie lekker.

Johan B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Vriendelike en baie inskiklike diens met 'n heerlike ontbyt!

Ek en my vrou het die verblyf en ontbyt geniet. Selfs al was ons vroeër daar as die inkloktyd was ons met heerlike tee bedien in die tuin en die kamer was baie vroeër gereed. Baie dankie vir 'n lekker ervaring. Ek sal julle beslis weer besoek.

Zabe J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zabe J

Ek sal verseker weer daar tuis gaan.

Daar was heerlike warm beddens in 'n yskoue Potchefstroom. Die diens was puik. Niks was te veel moeite nie. Ek sal beslis weer daar bly.

Delawir K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delawir K

Felt most welcome.

It is very convenient for a visit to the university.

Leré E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leré E

Ek voel dat alles in orde was.

Die ontbyt was 5*. Dis baie netjies en goed geleë. Gasheer was nie daar met aankoms nie en het per telefoon gesê ons moet wag. Dit was effens vreemd maar dit was wel beurtkrag so dit was seker maar 'n bietjie deurmekaar.

Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Meyerstraat 7, Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA514ae119f4845da387c288925c6fed139a4b3efc55065e9593ae205a02f4763dc3c03c68ae73b2733c4aa4759a8685efd570?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 7 Meyer Street Bult 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.691071873288 27.095554769039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang