Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huys ten Bosch Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riaan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Hartjie van Potchefstroom. Baie lekker en veilige verblyf - baie aandag tot detail. Vriendelike hulp daar waar dit nodig was en het uit hul pad gegaan vir my en my dogter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli K
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Perfek vir my gewees. Baie vriendelike verwelkoming. Alles was mooi verduidelik. Saligheid. Sal weer daar gaan bly as ek ooit Potch toe moet gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eileen B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2024

Besoek aan Potch vir die Potch Jool. Baie lekker gastehuis. My volwasse kinders was daar vir die Potch Jool en het lekker gebly. Nadat hulle die aand teruggekom het, wou hulle in die swembad gaan afkoel, maar is deur die eienares (of bestuurder) meegedeel dat hulle nie so laat die swembad mag gebruik nie. Dit was dalk effens onnodig, maar andersins was die verblyf baie lekker, dankie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Louise
Huys ten Bosch Guest House
Goeiedag, baie dankie vir terugvoering! Waardeer regtig, en bly hulle kon die jool geniet. Ongelukkig mag gaste nie na 22h00 die swembad gebruik vir veiligheidsredes nie. Hulle het om 3uur in die oggend geswem en het ander gaste versteur wat wou slaap. Groete Louise

Charlene W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Friendly people, comfortable stay with a delicious breakfast. We had a very short but awesome stay in Potch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Huys ten Bosch Guest House
Thanks so much for your kind review and comments! Would love to welcome you back again.

Wilna S
1 nag
4.8
Aug 2023

Almal was baie hulpvaardig gewees. Goeie ligging as jy naby aan die universiteit wou wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne B
1 nag
4.8
Jul 2023

Oorgebly vir een nag. Goed geleë, skoon en netjies. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Dogter op NWU besoek. Naby kampus. Skoon en warm in winter. Goeie sekuriteit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reghardt K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Gerieflik, vriendelik en waarde vir geld. Sal vir seker weer hier bespreek. Beide eienaars is baie vriendelik en lewer 'n baie goeie diens! Ontbyt was heerlik en ons het selfs nog lekkerder geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Baie gerieflik. Baie lekker gebly. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Meyerstraat 7, Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA514ae119f4845da387c288925c6fed139a4b3efc55065e9593ae205a02f4763dc3c03c68ae73b2733c4aa4759a8685efd570?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 7 Meyer Street Bult 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.691071873288 27.095554769039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang