Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hyde Park Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Nadia S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2016

Baie gerieflik! Ons het heerlik gebly en dit is baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2016

Baie beïndruk! Super ontbyt! Baie rustige atmosfeer. Die personeel en dame van die gastehuis was baie vriendelik en behulpsaam maar het nie 'n oorlas van hulself gemaak nie wat die hele ervaring baie aangenaam gemaak het! Sal definitief weer en weer en weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2015

Home away from home with a friendly and accommodating host. Located conveniently in Hyde Park, this guest house offers spacious, quality accommodation at a reasonable price. Host Jackie is warm and friendly while still affording you absolute privacy. My room had a huge and completely private outdoor terrace - it was great to come back to after a busy day and be able to relax outdoors. Will definitely stay here again when next in JHB.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2014

Dis soos 'n paleis weg van jou huis! Dit is definitief die beste gastehuis ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Hyde Park Guest House
I am so glad you enjoyed your stay at Hyde Park Villas and thank you for taking the time to do a review. We hope to see you again. Regards Jackie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Straat 28 B, Hyde Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwBxGGGUr9rhlIYAqa6LhcimHoSS5HYs1uriCzCnCr0Okd4Ux9A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 28 B Third Road Hyde Park 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.127047188514 28.043140579376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang