Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hydro Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Madie K
1 nag
5.0
Nov 2024

100% tevredenheid. Baie dankie, veilige verblyf naby Mediclinic as jou geliefde daar moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker. Lekker verbly na aan hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phileen L
1 nag
5.0
Jun 2024

I will certainly book again. Received a wonderful welcome when I checked in late in the evening. I was guided to my parking and received assistance with carrying luggage up the stairs. The room was lovely and warm, clean, and had everything that I could ask for. Breakfast was delicious, and the serving staff were extremely friendly. The mushroom sauce is out of this world. The reception staff during check-out were very professional and friendly. I was sad to go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hetsie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Aangenaam. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Netjiese, gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irida S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Als wat benodig word. Naby Mediclinic wat gerieflik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anlie S
1 nag
5.0
Jan 2024

Gaan weer daar bly. Gawe, vriendelike hulpvaardige diens. Skoon en netjies. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corinne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Gemaklik en lekker. Dit was netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melany O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2024

Skoon, netjies en rustig! Ek en my seun het oorgeslaap en dit was baie netjies en skoon. Ons het 'n rustige nagrus gehad en dit was baie naby Mediclinic, so ons kon net oorstap! Volgens die advertensie was ontbyt ingesluit, maar toe ons inteken, het hulle vir ons laat weet dat dit nie ingesluit was en ons daarvoor moet betaal.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thabang M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2024

If you just need a place to sleep after an event, this is the place. Our stay was great as a family of 4. Because we had to prepare ourselves every morning for a convention, we needed to iron our clothes, so thinking there would be an ironing board, we struggled to iron our clothes on a mid-sized table that is placed against the wall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lalene V
1 nag
4.6
Okt 2024

Lekker geslaap. Waarde vir geld. Vriendelik en baie behulpsaam. Lekker beddens, goeie water pressure in die stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bianka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kellnerstraat 115, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5g6TjtxgUHlR6K17eVJCwhs1q7SpctRWMtcztg4ryX06Lkc6BQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 115 Kellner Street Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-00:00 10:00 -29.108787676536 26.205384506152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang