Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hydro Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Hydro Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Petrus V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Lekker.

Lekker verbly na aan hospitaal.

Phileen L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phileen L

I will certainly book again.

Received a wonderful welcome when I checked in late in the evening. I was guided to my parking and received assistance with carrying luggage up the stairs. The room was lovely and warm, clean, and had everything that I could ask for. Breakfast was delicious, and the serving staff were extremely friendly. The mushroom sauce is out of this world. The reception staff during check-out were very professional and friendly. I was sad to go.

Hetsie R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetsie R

Aangenaam.

Vriendelike en hulpvaardige personeel. Netjiese, gerieflike verblyf.

Irida S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S

Als wat benodig word.

Naby Mediclinic wat gerieflik was.

Louis S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Gaan weer daar bly.

Gawe, vriendelike hulpvaardige diens. Skoon en netjies. Heerlike ontbyt.

Corinne V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corinne V

Gemaklik en lekker.

Dit was netjies en gerieflik.

Engella C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engella C

Baie lekker dankie.

Ons het baie geniet, dankie. Die netheid is bietjie agter. Kyk asb. na die lugversorging en ook in die laaie waar daar muisbolle is.

Hydro Guest House se terugvoer

Baie dankie, vir die terugvoering.
Ons sal verseker aandag gee en die probleme reg maak.

Hydro Guest House
Deon G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon G

Sal weer Hydro gebruik.

Baie dankie, verblyf was lekker.

Willem B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Perfekte oornag slaapplek!

Baie lekker gebly, beveel aan vir oornag, net bietjie beknop as jy langer sou wou bly.

Christiaan C G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan C G

Besigheid. 1 nag oorgeslaap.

Die SANDF se lede bly in die gastehuis.

Rina M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina M

Goeie waarde vir geld.

'n Ideale verblyf by Hydro Gastehuis indien jy iemand in Medihelp kliniek wil besoek. Baie skoon en netjies, sal dit sterk aanbeveel.

Maureen B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen B

Ontvangs vriendelik en behulpsaam, ligging uitstekend, stap net oor die pad na Medikliniek.

Ontbyt heerlik, kamer netjies met als wat jy nodig het. Veilige parkering. Ideale verblyf indien jy iemand het wat in Medikliniek is, stap net oor die pad. Voertuig is veillig met sekuriteit. Kamer meer as voldoende vir oorslaap.

Rushaan A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rushaan A

Happy client.

Loved the cosiness, location and friendly service.

Jan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Uitstekend

Vriendelik ontvang, baie behulpsaam, kamer skoon en netjies, kos was lekker.

Melanie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Rustig and netjies.

Die bed en bedgoed was fantasties. Alles was elke oogend skoongemaak. Ontbyt was heerlik.

Therina E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Therina E

Baie gerieflik en goeie waarde vir geld.

Het baie lekker gebly. Die enigste probleem wat ons ervaar het, was toe ons gereël het vir die was van wasgoed en dit was nooit gewas nie.

Jacomien V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jacomien V

Swak.

Kamer was vuil en daar was 'n geraas heelnag op boonste vloer.

Hydro Guest House se terugvoer

Goeiedag Jacomien,

Ons is baie jammer dat jy nie lekker gebly het nie.
Ek wens jy het dit opgevat met ons die volgende dag.
Kan jy asseblief vir ons laat weer waar die probleme was.
Ons vra ook vir gaste om ons in te lig as mense na 22:00 raas by ons 24 uur ontvangs. Die ontvangs is ver van sommige kamers, ons kan nie altyd hoor as mense raas nie.

Ons wil graag aan al ons gaste die regte standaard plek verskaf sonder geraas.
Ons vra omverskoning.

Hydro Bestuur

Hydro Guest House
Thereza H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza H

Baie gerieflik!

Baie netjiese, gerieflike verblyf. Vriendelike ontvangs. Sal enige tyd aan iemand aanbeveel.

Hydro Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste is gemaklik om ons aan te beveel.

Groete Nadia
Bestuurder

Hydro Guest House
Aa S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aa S

Ons het heerlik gekuier en gebly. Parkering agter die Dr se speekkamers was goed benut.

Stortdeur het vasgehak. Ons moes met 'n oop deur stort. Geen sjampoo, egter nie 'n probleem gewees nie.

Hydro Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terug voer. Ons is tans besig om herstelwerk aan die deur te doen.

Hydro Guest House
Lorraine K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine K

Netjies, skoon en baie veilig.

Ligging van gastehuis naby die hospitaal. Maak dit maklik vir besoektye. Baie netjies en skoon. Vriendelike diens.

Ronel D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Goeie ligging naby hospitaal.

Oorkant die hospitaal.

Hydro Guest House se terugvoer

Goeiedag

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie.

Hydro Bestuur

Hydro Guest House
Frik S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S

Uitstekende verblyf indien daar 'n persoon by die Medi Clinic besoek moet word.

Baie vriendelike en gasvry bestuur wat mens graag met alles help. Kamer in baie goeie toestand. Die sitplek in stort kan seker maar verwyder word en langer stortgordyn kan help dat minder water op vloer mors.

Wayne V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V

Gelukkig met die plek.

Ligging perfek. Parkeerplek is vreemd en sal verkies dat hulle vir gaste 'n afskandbeheer gee. Mens moet heeltyd uit jou kar klim en vir ontvangs gaan vra om oop te maak.

Hanlie B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie B

Netjies en vriendelik.

Kamer is baie beknop, iewers was 'n TV aan tot laat die nag, was baie steurend, maar oor die algemeen 'n baie mooi en netjiese gastehuis en baie gerieflik geleë.

Werner V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V

Netjies en skoon.

Alles beskikbaar wat nodig is vir 'n aand of twee se oorslaap. Personeel was vriendelik. Ligging baie goed vir toegang tot hospitaal. Goeie waarde vir geld. Sal weer daar bly.

Hydro Guest House se terugvoer

Goeiedag,

Ons is so bly u het die tyd gevat om vir ons terugvoering te gee oor die verblyf.
Dit maak ons harte altyd bly om te weet dat ons goeie waarde vir geld is.

Vriendelike groete,
Nadia
Bestuurder

Hydro Guest House
Martin V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Weereens 'n ervaring!

Uitstekende gastehuis. Besoek reeds vir baie jare.

Erna V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Dit het aan al my vereistes voldoen.

Hydro-gastehuis is regoor Mediclinic hospitaal. Dis loopafstand van Mimosa Mall. Ek het nooit my motor gebruik nie. Daar is 'n lekker groot afdak vir motors. Die wit linne en handdoeke het aan my vereistes voldoen. Die kamers is skoon. Die diens is uitstekend.

Nicoleen L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen L

Asemrowend

Baie dankie, deur 'n stresvolle tyd was julle van die eerste instap af die beste, ek het tuis gevoel. Vriendelike kliëntediens, uitstekende kamers, als was perfek, sal vir seker weer daar tuisgaan.

Hydro Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die Wonderlike terugvoer word hoog op prys gestel
Groete

Hydro Guest House
Trevor H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor H

Very central.

Home base for stay at hospital.

Ylacha B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ylacha B

Baie oulike plekkie en naby alles.

Netjies en altyd vriendelike staff.

Hydro Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.

Hydro Guest House
Nicolene P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P

Absolute waarde vir geld, baie siek familielid in Medi-Kliniek, en blyplek was gelukkig nie 1 van die bekommernisse nie.

Enigste ding wat ons gepla het was dat die TV so geplaas is dat jy nie van die dubbelbed af kan TV-kyk nie, en toe ons die bed skuif, het al 4 pote uitgeval (ons het die skoonmaker daarvan ingelig voor ons vertrek), maar die TV se ligging gaan waarskynlik nie vir ander gaste 'n probleem wees nie. In die geheel gesien, sal ek weer terugkom na Hydro Guest House en ek sal dit definitief aanbeveel.

Hydro Guest House se terugvoer

Middag,
Baie dankie vir die terugvoer. Word opreg waardeer. Ek gaan verseker opvolg by ander gaste ook oor die TV, ons het nog nie regtig klagtes ontvang nie, maar sal verseker kyk na dit.
Groete,
Desire

Hydro Guest House
Trish M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trish M

Was a great stop over.

Located in a very convenient area.

Sylvia T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia T

Die familiekamer is baie skoon en netjies.

Die ontvangsdame is vriendelik en behulpsaam! Die gastehuis is baie sentraal geleë. Veilige parkering.

Charlotte H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte H

Vriendelike en behulpsame mense.

Die kamers was netjies en skoon.

Janie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janie S

Hydro Guest house is definitief baie geleë vir as jy mense in die hospitaal het.

Blyplek was skoon. Sal nie aanbeveel vir gesinne met klein kinders wat graag buite wil speel nie, daar is nie bome/grasperk vir hulle nie. Definitief vir volwassenes of reisigers wat net wil oornag.

Mandy W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy W

Perfect, very clean and comfortable.

Enjoyable, friendly staff, I would recommend Hydro Guest House.

Donovan V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan V

Puik diens, skoon en netjies.

Puik skoon en netjies, bitter lekker gebly sal beslis weer gaan.

Hydro Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Ons sal julle graag weer wil ontvang.
Groete,
Desire

Hydro Guest House
Sakkie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie D

Skoon en netjies.

Die gaste langsaan het net vreeslik geraas vanaf 03:00 die oggend maar Hydro kan nie daarvoor geblameer word nie. Die matras is ook baie hard, maar verder is alles reg.

Eduard V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eduard V

Baie vriendelik.

Goeie diens, baie dankie.

Nicolene H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene H

Heerlik!

'n Warm en vriendelike verwelkoming.

Melissa O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa O

Prakties en gerieflik vir wat ons wou doen in Bloemfontein.

My man was vir 'n operasie by Mediclinic en dit was baie gerieflik om te kon stap na die hospitaal met besoektye. My dogter (8 jaar oud) het ook die feit dat Mimosa stap-afstand is, geniet. Die eenheid is goed toegerus en het alles wat jy nodig het vir die tyd wat jy daar oorbly. Dankie vir die vriendelike ontvangs en diens.

Hydro Guest House se terugvoer

Middag
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons hoop om julle vinnig weer te sien.
Groete
Desire

Hydro Guest House
Bossie K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie K

Was skoon, gerieflik en heerlike warm bed,

Alles was sonder moeite. Die kamer was gerieflik, skoon, ruim. Dit was vriesendkoud buite, maar ons het heerlik warm geslaap. Ons kon ontbyt by koop vir slegs R70. Parkering was veilig en maklik toeganklik. Ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kellnerstraat 115, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5g6TjtxgUHlR6K17eVJCwhs1q7SpctRWMtcztg4ryX06Lkc6BQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 115 Kellner Street Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-00:00 10:00 -29.108787676536 26.205384506152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang