Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Hydro Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Sterna T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Very good. It was very good, very safe, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goeie waarde vir geld. Hydro Guest House is ideaal vir as jy iemand in die Medikliniek moet besoek. Dit is baie skoon en netjies, die personeel was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie gerieflik gebly. Ons het baie gerieflik gebly; reg oorkant Mediclinic.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J.p. P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Was gerieflik vir my doel. Die verblyf was rustig en was vir ons ideaal want my eggenoot was by Mediclinic gehospitaliseer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacoba N
Kort verblyf
4.0
Feb 2025

Lekker beddens en kamers was netjies. Sal 'n beskuitjie in die oggend waardeer. Badkamer baie klein!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carol O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantasies. Ons het een aand oornag. Ons het baie lekker gebly. Ons was met warmte ontvang. Vriendelike en behulpsame personeel. Gastehuis netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Skoon, veilig, rustig. Ons het lekker geslaap en veilig gevoel, want pappa was oorkant in die hospitaal. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie K
1 nag
5.0
Nov 2024

100% tevredenheid. Baie dankie, veilige verblyf naby Mediclinic as jou geliefde daar moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker. Lekker verbly na aan hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bianka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kellnerstraat 115, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5g6TjtxgUHlR6K17eVJCwhs1q7SpctRWMtcztg4ryX06Lkc6BQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 115 Kellner Street Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-00:00 10:00 -29.108787676536 26.205384506152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456