Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hyena Den

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carette J
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Netjies, gerieflik & lieflik. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek. Ons het elke oomblik geniet. Ons kan nie wag om weer te kom kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Hyena Den
Baie dankie Carette, hoop om julle gou weer te sien.

Marische S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Uit die boonste rakke. Uitstekende plek! Presies wat mens nodig het vir 'n vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Rustige verblyf in die Laeveld. Pragtige, netjiese, goed toegeruste nuwe huis. Twee enkelbeddens in die kinderkamer en 'n deur by die hoofslaapkamer se badkamer sou 'n bonus gewees het. Verder is die huis perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hyena-straat 4292, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe67a0d277846efbd4027a991aba3fa018bab4f3fbff5725ccf65486aaf26508a21c87797c070e99d9faa05207fc4bf5fe2ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 4292 Hyena Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.35669 31.80544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang