Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hyenas Call

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3613, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hyenas Call is aan die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark en dit kyk oor die Krugerwildtuin. Dis gerieflik ingerig vir 6 gaste.

Die selfsorghuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers met 'n diep bad en storte. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Lugversorging is ook beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan van die beskutte braai-area gebruik maak of in die pragtige swembad afkoel. Daar is 'n dek wat 13 m hoog is vanwaar gaste die Groot 5 kan besigtig. Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.

Marlothpark bied aan gaste die geleentheid om wild vrylik te sien rondloop. Daar is ook 'n ryk voëllewe. Gaste kan die Bushveld Atlantis Waterpark of verskeie restaurante besoek.

Fietse kan gehuur word van die perseel om die omgewing en wildlewe mee te verken. Daar is oorgenoeg staproetes vir diegene wat die diere wil besigtig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lischa-lee S
Saam met vriende
5.0
Awesome. Ons het vreeslik lekker gebly. Dit is definitief die moeite werd. Sit in die swembad en kyk op die rivier uit, asook die view van die deck. S...
Sien meer
Nov 2024
Karlien V
Saam met vriende
5.0
We couldn't have asked for more. We had a wonderful time at Hyenas Call. The viewing deck is unbelievable and the accommodation is very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Mark T
Gesin met klein kinders
5.0
Great stay and location. The platform is amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Meriek F
Gesin met klein kinders
5.0
Om jou koppie koffie in die oggende te geniet terwyl jy oor die rivier uitkyk. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Selfs 'n potjie en platbodem y...
Sien meer
Des 2023
Estelle M
5.0
Perfek. Ons het heerlik daar gebly. Is baie vriendelik ontvang. Alles wat jy nodig het is daar. Die uitsig vanaf die dek en stoep is absoluut 'n bonus...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Seekoeiweg 3613, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Hyenas Call het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3613, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaba03eaae64379737fb809a32da66635b6385ce40d3de118d025de2121e385d34641ccb8b98a4322c33936f8d2da07ebd5cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 3613 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.34976 31.8098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang