Hygge House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode. Gebruik asb. die aangewese rookarea.
Let dat die swembad nie 'n veiligheidsnet het nie en volwasse toesig te alle tye vereis word.
Besoekers moet vooraf met die eienaars gereël word.
Ontbytmandjies en kaasborde is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Let asb. dat alhoewel gaste toegang tot die hele huis het, kamers na gelang van die aantal gaste beskikbaar gestel word. Bv. As 2 paartjies verblyf bespreek, sal 2 kamers beskikbaar wees terwyl die oorblywende kamers gesluit sal word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 52, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang