Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hyswan Woonstel 1

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Cathy J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Ons was vir 'n sakereis in Krugersdorp en het baie lekker by Hyswan Woonstel 1 gebly. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Perfect for a stop to visit Cowboy Town and the caves. Place was super neat and clean, parking was secure. The bed was very comfortable and we had two nights of good sleep, area was quiet at night and although the surrounding area is a bit run down like a lot of places in South Africa, we never felt unsafe and Eugene is a super host, he has thought of everything for his guests. Would definitely stay again if passing that way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
1 nag Gesin met tieners
3.4
Mrt 2023

Goed. Enkelbedkamer se beddegoed kan opgegradeer word, winterlakens vir somer?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Loandi H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Gerieflik en lieflik. Daar is regtig alles wat noodsaaklik is. Baie gerieflik. Baie netjies. Ek sal beslis Hyswan Woonstel 1 aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Host is going the extra mile to ensure client satisfaction. Great communication from host. Has done more than required to ensure a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2022

Dit was 'n onvergeetlike ondervinding. Luuks, gerieflik en gemaklik verby. As ons kan, sal ons weer daar oorslaap! Dit was 'n bo-gemiddelde verblyfondervinding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomathemba N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2021

Once in a life time experience. Eugenes hospitality is over the top. A lot of extra things that are available for the guests which you cannot find anyway else. It was the best 2 days stay. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malorie N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Absolutely wonderful. One of the best self-catering accommodations. Very well-kept, a good set-up with all the small essentials that make you feel at home away from home. The owner is extremely delightful and accomodating. Eugene created a beautiful birthday decor on my request for my fiancé and it was simply wonderful, it had beautiful detailing from the signage to the fairy lights and even petals leading up to it. It was a great stay and I'd definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2019

Voel tuis. Dit gebeur nie sommer dat 'n selfsorgplek vir jou sorg nie. Eugene is vreeslik gaaf en die opsigter baie behulpsaam. Ons het al die snacks en bederfies baie waardeer. Die elektriese kombers was 'n groot bonus so in die koue winter. Baie netjiese plek met als wat mens nodig het. Tot vrugte! Baie dankie vir die goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Eugene
Hyswan Woonstel 1
Baie dankie vir die mooi resisensie. Ons probeer ons beste!

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2019

Baie netjiese woonstel met goeie en vriendelike diens vanaf Eugene. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 108
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 108
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat 92, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA172f5612e10416e085cd36736d46441f6781d0e5f4301a09b17d0832dfe1dacbf4ebf51585013375b1248096209b975d6582?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 108 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 92 Burger Street Krugersdorp 1739 Gauteng 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -26.102696940759 27.767403476196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang