Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hythelands

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wian D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Fantasiese plek. Ons het dit wel gebruik vir 'n halfpad oornagbestemming, maar dit was 'n wonderlike plek vir die kort rukkie daar. Ons gaan definitief weer daarheen in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie rustig met n pragtige uitsig oor die dam. Ons het in die Hideaway tuis gegaan. Dis veral die plek as jy uit die gejaag wil kom. Heerlik rustig met 'n pragtige uitsig op die dam. Die kaggel in die sitkamer draf die koue sommer gou kaf met slegs 'n paar stukkies hout.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezette H
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Excellent experience and location. This house has views to die for all around and classy, practical decor. All within easy driving distance from the Midlands Meander. Personal touches like farm milk, a milking tour and fresh flowers in the rooms are an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Liska K
Kort verblyf
4.6
Jun 2023

Would recommend. Hythelands was comfortable and clean and the kitchen is well-equipped. The little wood stove in the lounge warmed the room incredibly effectively!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lonnika R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2023

Pragtige ligging en gerieflike verblyf! Pragtige uitsig en gerieflike huis vir 10 volwassenes. Kombuis is baie goed ingerig en ons het heerlik om die groot tafel gekuier. Kaggels was 'n groot plus!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carlette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Lekker plaas-tipe huis. Ons het vreeslik lekker daar gebly en sal vir seker weer daar bly. Kinders was mal daaroor. Huis is pragtig en mooi gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Lieflike en gerieflike plaasverblyf met pragtige uitsigte. Dis ’n goed toegeruste huis en 'n oase na die lang pad. Vanaf die verwelkomingsnota in die kombuis tot die plaasmelk in die yskas was alles puik en het ons kleinkinders hulle gate uit geniet op die groot grasperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Homey spacious clean and very comfortable Our stay at Hythelands was lovely, it was spacious tastefully decorated with special welcoming touches of flowers and scents, clean and very comfortable. Thank you Kim and Debbie for making our stay so memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oloff H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Ongelooflik! Ons het net vir 'n langnaweek gegaan maar kon nog vir 'n week gebly het. Die rustigheid op die plaas was ware voedsel vir die siel. Die huis wonderlik ingerig - maar die kombuis geniet spesiale melding, 'n regte kuier-kombuis. Debbie - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ashleigh
Hythelands
Thank you Oloff, great guests to have. Hope to see you guys when the grass is green and the weather is warm.

Tersia F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Pragtige akkommodasie en warm mense. Baie gerieflike huis geleë op 'n pragtige plaas. Die eienaars gaan uit hulle pad om die ondervinding uitsonderlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ashleigh
Hythelands
This family are fantastic guests. They kept the house so tidy. They took care of it as if it were their own home. Loved hosting them.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ashleigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hlatikulu-weg 7, Hythelands House, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf06570aca16171bf7b4904787a08acbeec5c7d127a8a81bb87143ba9cf76f59ec22792401cdce155c0f176c8c739b161bc05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 7 Hlatikulu Road Hythelands House 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.238441209363 29.942511312825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang