Hytte Riverview
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River View-straat 9, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hytte Riverview is 'n selfsorg-vakansievilla in die hartjie van die Kogelberg-biosfeerreservaat in Rooi-Els en spog met 'n uitsig oor die Rooi-Elsrivier. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin of 2 paartjies wat wil ontsnap uit die stad se gewoel.
Dié boheemse-tema-eiendom bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed; een van hierdie kamers beskik egter oor 'n versonke bad in die kamer met 'n en suite-stort. Die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Boonop het hierdie ruimte 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Deur die glasskuifdeure is 'n sonnige houtdek met buitesitplek, braaigeriewe en 'n plonspoel wat die perfekte plek is vir gaste om ten volle te ontspan met 'n skemerkelkie terwyl hulle uitkyk oor die rivier en pragtige omliggende berge.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Host Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 172
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- River View-straat 9, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River View-straat 9, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap